22 250

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Pieter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 479
Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am

22 250

Post by Pieter »

'Lo Almal

Ek soek hulp asb, my Howa 1500 se loop is vervang, het nou 'n 1-9 twist, 24 duim, stainless steel loop op, het dit klaar ingeskiet en alles was honky dorries, het met Nosler 55gr punte, met S341, 'n lading van 36gr geskiet. Ek het oorgeslaan na Hornady 55gr punte, en Lapua doppe, selfde kryt en lading, maar ek's nie gelukkig met die groepering nie.

Ek het basies dieselfde vraag op FJ se Facebookblad gevra en antwoorde gekry, onder andere, 70 gr punte met S 355 kryt, sefs op Jaracall was daar 'n persoon wat dit ook genoem het.

Wat stel julle manne voor, of wat werk vir julle !!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 22 250

Post by Geno »

Oom Pieter. Probeer bietjie S335
Rondom 33.5gr - 34.5gr behoort hy die 55gr pitte mooi te skiet.
Goed, beter, 6millimeter!
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: 22 250

Post by 6.5/284Norma »

70 tot 75 gr met S365 kan ook werk. Praat bietjie met Piet Breedt.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Post Reply