"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Enige iemand hier met 'n idee of 'gadget' om 'n loop mee af te koel tussen skote?
Sien SO verkoop 'n kleinerige handige enetjie maar soos altyd teen 'n astronomiese prys.
Sien SO verkoop 'n kleinerige handige enetjie maar soos altyd teen 'n astronomiese prys.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Vat sommer n aerator pompie
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Werk dit van 'n battery af? Daars nie 220v op die skietbaan nie.ruaanb wrote:Vat sommer n aerator pompie
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=51709LeRoy wrote:Enige iemand hier met 'n idee of 'gadget' om 'n loop mee af te koel tussen skote?
Sien SO verkoop 'n kleinerige handige enetjie maar soos altyd teen 'n astronomiese prys.
Goed, beter, 6millimeter!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Jip 2 flits batterye. koop by enige hengel winkelLeRoy wrote:Werk dit van 'n battery af? Daars nie 220v op die skietbaan nie.ruaanb wrote:Vat sommer n aerator pompie
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re:
Ruaan, het jy een en kan jy hom aanbeveel?ruaanb wrote:Jip 2 flits batterye. koop by enige hengel winkelLeRoy wrote:Werk dit van 'n battery af? Daars nie 220v op die skietbaan nie.ruaanb wrote:Vat sommer n aerator pompie
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
jis oom het 2 uit my visvang dae. het dit al gebruik en was tevrede sover dit my kennis aanbetref.
ek hou ook van n ys water lappie op die demper om temperatuur af te bring.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
ek hou ook van n ys water lappie op die demper om temperatuur af te bring.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Vir daardie beep as jy nie jou sitplekgordel vasmaak op die plaas nie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Jy weet seker jy het kinders......
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Oplossing vir Ford bakkies:Geno wrote:Vir daardie beep as jy nie jou sitplekgordel vasmaak op die plaas nie...
Sluit oop, klim in bakkie, maak deur toe, sit ignition aan, wag vir liggies op dash om af te gaan, knip die seat belt in en uit tot daar 'n piep kom of iets gebeur op die dash (kan nie onthou watter een nie) sit die ignition af en dan kan jy ma start en ry. Alarm skree nie meer nie. Selfde proses vir passasiersitplek en om die alarm weer aan te sit.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1488
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Nadat die seatbelt liggie op die dash afgegaan het, knip die seatbelt 4 keer in en uit binne 30 sekondes. Dit behoort die truuk te doen. Die seatbelt liggie behoort dan te flikker as ek reg onthou. Sit ignition af en dan is die probleem uitgesorteer.Dumbluck wrote:Oplossing vir Ford bakkies:
Sluit oop, klim in bakkie, maak deur toe, sit ignition aan, wag vir liggies op dash om af te gaan, knip die seat belt in en uit tot daar 'n piep kom of iets gebeur op die dash (kan nie onthou watter een nie) sit die ignition af en dan kan jy ma start en ry. Alarm skree nie meer nie. Selfde proses vir passasiersitplek en om die alarm weer aan te sit.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk