Daar het dit begin..
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Daar het dit begin..
20 jaar terug sit 2 ouditklerke en praat gewere en jag.. In ons groot oudittasse is daar die standaard toerusting: sakrekenaar, rekeningkunde en belasting handboek en natuurlik ten minste 2 Man Magnum tydskrifte..
Daagliks praat ons jag en gewere.. Ons soek altwee 30-06! Ek koop 'n Vektor 30-06 en my kollega koop uiteindelik 'n Sako 300 Winmag uit 'n boedel - die geweer is nog splinternuut. Nou jag ons! Ons skiet blesbokke, wildebeeste, rooibokke en nog blesbokke.. Ons herlaai en skiet baie papierbokke..
Nou skiet ek 243 Ackley, 284Win, selfde Vektor 30-06 en 'n 375 H&H.. Kollega skiet nou 300WSM wat die Winmag vervang het.
Ons weet vandag so bietjie meer van rekeningkunde en van skiet..
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het.. Met die tyd dink ek ook persoonlik die 308 is meer inherent akkuraat as die lang dop van die 30-06..
Een ding bly egter seker... Skiet bly lekker en al skiet ons baie, is dit steeds nie genoeg nie!

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Daar het dit begin..
Vaalboer wrote:20 jaar terug sit 2 ouditklerke en praat gewere en jag.. In ons groot oudittasse is daar die standaard toerusting: sakrekenaar, rekeningkunde en belasting handboek en natuurlik ten minste 2 Man Magnum tydskrifte..
Daagliks praat ons jag en gewere.. Ons soek altwee 30-06! Ek koop 'n Vektor 30-06 en my kollega koop uiteindelik 'n Sako 300 Winmag uit 'n boedel - die geweer is nog splinternuut. Nou jag ons! Ons skiet blesbokke, wildebeeste, rooibokke en nog blesbokke.. Ons herlaai en skiet baie papierbokke..
Nou skiet ek 243 Ackley, 284Win, selfde Vektor 30-06 en 'n 375 H&H.. Kollega skiet nou 300WSM wat die Winmag vervang het.
Ons weet vandag so bietjie meer van rekeningkunde en van skiet..
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het.. Met die tyd dink ek ook persoonlik die 308 is meer inherent akkuraat as die lang dop van die 30-06..
Een ding bly egter seker... Skiet bly lekker en al skiet ons baie, is dit steeds nie genoeg nie!
Daar het jy my verloor in jou storie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Daar het dit begin..
Vaalboer dink jy n 308 is beterder as n 308?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Daar het dit begin..
Daar het julle dit nou!! So uit die perd se bek!!Vaalboer wrote:20 jaar terug sit 2 ouditklerke en praat gewere en jag.. In ons groot oudittasse is daar die standaard toerusting: sakrekenaar, rekeningkunde en belasting handboek en natuurlik ten minste 2 Man Magnum tydskrifte..
Daagliks praat ons jag en gewere.. Ons soek altwee 30-06! Ek koop 'n Vektor 30-06 en my kollega koop uiteindelik 'n Sako 300 Winmag uit 'n boedel - die geweer is nog splinternuut. Nou jag ons! Ons skiet blesbokke, wildebeeste, rooibokke en nog blesbokke.. Ons herlaai en skiet baie papierbokke..
Nou skiet ek 243 Ackley, 284Win, selfde Vektor 30-06 en 'n 375 H&H.. Kollega skiet nou 300WSM wat die Winmag vervang het.
Ons weet vandag so bietjie meer van rekeningkunde en van skiet..
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het.. Met die tyd dink ek ook persoonlik die 308 is meer inherent akkuraat as die lang dop van die 30-06..
Een ding bly egter seker... Skiet bly lekker en al skiet ons baie, is dit steeds nie genoeg nie!
Spreekwoord is baie waar: Grysheid bring wysheid!!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Daar het dit begin..
Capt. Oblivious wrote:Vaalboer wrote:20 jaar terug sit 2 ouditklerke en praat gewere en jag.. In ons groot oudittasse is daar die standaard toerusting: sakrekenaar, rekeningkunde en belasting handboek en natuurlik ten minste 2 Man Magnum tydskrifte..
Daagliks praat ons jag en gewere.. Ons soek altwee 30-06! Ek koop 'n Vektor 30-06 en my kollega koop uiteindelik 'n Sako 300 Winmag uit 'n boedel - die geweer is nog splinternuut. Nou jag ons! Ons skiet blesbokke, wildebeeste, rooibokke en nog blesbokke.. Ons herlaai en skiet baie papierbokke..
Nou skiet ek 243 Ackley, 284Win, selfde Vektor 30-06 en 'n 375 H&H.. Kollega skiet nou 300WSM wat die Winmag vervang het.
Ons weet vandag so bietjie meer van rekeningkunde en van skiet..
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het.. Met die tyd dink ek ook persoonlik die 308 is meer inherent akkuraat as die lang dop van die 30-06..
Een ding bly egter seker... Skiet bly lekker en al skiet ons baie, is dit steeds nie genoeg nie!
Daar het jy my verloor in jou storie
Ja né netso! Cappie gooi bietjie daai teiken van jou met die nulkwes . Die ooms is nou besig om hulle wysheid te verloor.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Daar het dit begin..
en 'n 30-06 is slegterder as 'n 30-06????Jake1 wrote:Vaalboer dink jy n 308 is beterder as n 308?
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Daar het dit begin..
Nog nooit was n meer waar woord gespreek nie..Vaalboer wrote: Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het.. Met die tyd dink ek ook persoonlik die 308 is meer inherent akkuraat as die lang dop van die 30-06..!
Sent from my iPhone using Tapatalk
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Daar het dit begin..
Ek dink n 308 wat 130gr .277 kartetse spoeg is die antwoord
270 lite
270 lite
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Daar het dit begin..
Supacow wrote:Ek dink n 308 wat 130gr .277 kartetse spoeg is die antwoord
270 lite
Ou grapgat.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
coco
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Mon May 23, 2011 1:28 pm
Re: Daar het dit begin..
Ek is die ander ouditklerk. Sjoe, 20 jaar terug. Dit is skrikwekkend. Ja dinge het verander intussen. Groot veranderinge in dop en koel ontwikkeling, teleskope ens. Ons het baie meer geleer. Nou kan 'n mens seker se ''there is a horse for every course''
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Daar het dit begin..
Ek is ook in die 308-span, MAAR is die 0-kwes nie beterder met 'n 220gr punt nie?Vaalboer wrote:
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het..
Het nog nie self proewe gedoen nie, maar sal graag wil hoor van manne wat beide kalibers het en weet?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Daar het dit begin..
As n groot aanhanger en 308 jagter, weet ek die keuse tussen die twee gewere is nie maklik nie. Of is dit? 30-06AI???
Dankie, vir die deel van die storie. Die tyd stap aan

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Daar het dit begin..
Moontlik, maar wat wil jy met 'n 220 gr in 'n .308 maak?Hein M. wrote:Ek is ook in die 308-span, MAAR is die 0-kwes nie beterder met 'n 220gr punt nie?Vaalboer wrote:
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het..![]()
Het nog nie self proewe gedoen nie, maar sal graag wil hoor van manne wat beide kalibers het en weet?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Daar het dit begin..
Jy sien, dit is eintlik die punt. Die res is commin sense...PWV wrote:Moontlik, maar wat wil jy met 'n 220 gr in 'n .308 maak?Hein M. wrote:Ek is ook in die 308-span, MAAR is die 0-kwes nie beterder met 'n 220gr punt nie?Vaalboer wrote:
Al wat ek sou verander sou wees om die 30-06 met 'n 308 te vervang. Ter nabetragting sou die 308 alles kon doen wat die 30-06 gedoen het..![]()
Het nog nie self proewe gedoen nie, maar sal graag wil hoor van manne wat beide kalibers het en weet?
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Daar het dit begin..
''there is a horse for every course''
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: Daar het dit begin..
He he.. Nou nie gedink dit is 'n 30-06 vs 308 post nie!
Moet my nie verkeerd verstaan... My 30-06 het sy deel gebring.. Tot 400m kopskoot komp gewen..
My punt was net dat soos gholf het jy meer as een stok nodig.. Daar is ook volgens my beter keuses as ander vir spesifieke aplikasies.. Ek glo as julle oor kon begin het julle paaie ook seker anders gelyk!
Man - maar wat n lekker pad! Wen gholf "handsdown".. 'n gholfbaan is elkgeval net 'n mors van 'n goeie skietbaan!
Groete
Moet my nie verkeerd verstaan... My 30-06 het sy deel gebring.. Tot 400m kopskoot komp gewen..
My punt was net dat soos gholf het jy meer as een stok nodig.. Daar is ook volgens my beter keuses as ander vir spesifieke aplikasies.. Ek glo as julle oor kon begin het julle paaie ook seker anders gelyk!
Man - maar wat n lekker pad! Wen gholf "handsdown".. 'n gholfbaan is elkgeval net 'n mors van 'n goeie skietbaan!
Groete
-
coco
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Mon May 23, 2011 1:28 pm
Re: Daar het dit begin..
Ou Valie. Daar begin jy nou weer 'n splinter nuwe ding.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Daar het dit begin..
Nee, ons Bolanders krap mekaar se gatte met opset. Lankal verby die ernstige ses vs halfdosyn moermekaar gesprekke. Ek het 'n 7.62 x 51. Strate beter as 'n 308 of 30-06Vaalboer wrote:He he.. Nou nie gedink dit is 'n 30-06 vs 308 post nie!