Katgriep
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Katgriep
Het nog nie die een self probeer nie - plaas hom mens weet nooit:
Danksy 'n wonderlike vrou op die internet, spaar ek 'n hele paar rand aan veearts geld. My hond is genees van katgriep!!!! Oornag!
Hier is die resep as julle belangstel:
Katgriep laat die derms (ingewande) van hondjies *staan* – dus gebruik mens iets wat weer die derms laat werk. Dit hang regtig af van hoeveel die hondjie weeg. Hier is plus minus `n aanduiding van hoeveel jy van die medisyne kan ingee: (mens gebruik Panado stroop – die gewone groen stroop vir kinders en Jamaika gemmer van Lennon se medisyne en meng dit) 1kg = half ml Jamaika + 1ml Panado 2kg = 3/4 ml Jamaika + 1ml Panado 3kg = 1 ml Jamaika + 1 1/2 ml Panado 4kg = 1 1/2ml Jamaika + 2 ml Panado
5 kg en hoer 1 1/2 ml Jamaika + 2 1/2 ml Panado Moet NIE meer as bg gee nie al is die hondjie `n St Bernard – die hoeveelheid vir 5kg en hoer is genoeg om die derms weer aan die gang te kry.
Katte kan die meds drink vir 1kg of minder as dit baie klein katjies is.
Babahondjies wat baie klein is kan jy dit maak 6druppels Jamaika en 1/2ml Panado
Hoop dit kan dalk help

-
Reivilo308
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
Re: Katgriep
Katte se lewer het nie die vermoee om panado af te breek nie so dit sal n goeie manier wees om n kat uit te sit. Selfs n disprin werk vir 3dae in vergelyking met 8ure in n mens!!! So die res van daardie raad kan ok maar met n knippie sout gevat word.
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Katgriep
Ek sal nie dit waag om met katgriep 'n kans te vat nie. Ek gee te veel vir my honde om en is te lief vir my twee Jack Russels. Ek skroom nie om professionele hulp op te soek nie. My reun is nou 13 jaar oud, doof en begin blind word, maar hy is 'n yster. Vir al sy jare se getroue op pas en liefde spaar ek nie geld om hom self te dokter nie. Hy is al vir die laaste twee jaar op rumatiek pille anders sukkel hy om gemaklik te loop. Die pille kos R300 per maand - en ek betaal dit met graagte. "n Beter en getrouer maat het ek nog nie gesien nie. Hy het sy kant gebring, en doen dit steeds, so ek sorg so goed as ek kan vir hom.
Last edited by Spanner on Sun Oct 20, 2013 5:49 pm, edited 1 time in total.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Katgriep
Ja spanner moes twee maande terug ons Lab vat om uit sit hy was 14jaar die man kon net nie meer nie pille en al! Almal van ons was in trane dis maar hartseer was soos kind vir ons gewees!
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Katgriep
Ja dit lê nog vir ons voor ....
Maar op die stadium is die hond nog op en wakker en in geen pyn nie, so ek is dankbaar vir dit. Sterkte met die verlies maat, ek weet dit los 'n groot gat in die huisgesin.
Maar op die stadium is die hond nog op en wakker en in geen pyn nie, so ek is dankbaar vir dit. Sterkte met die verlies maat, ek weet dit los 'n groot gat in die huisgesin.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Katgriep
Dankie - soos ek se ek nie probeer nie en ja soos hulle se kan nie altyd alles glo nie.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Katgriep
Ek het dit nou prober so sal sien hoe gaan dit en wat gebeur.
Ek het dit met my vriend wat n apteker is bespreek en hy se dit kan werk.
Ek het dit met my vriend wat n apteker is bespreek en hy se dit kan werk.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Katgriep
wat is die simptome van katgriep?
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Katgriep
Die simptome wat ek ken is onder andere bloederige maagwerkings.......?
So die raad hierbo mask glad nie vir my sin nie.
So die raad hierbo mask glad nie vir my sin nie.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Katgriep
Verskoon die swak spelling - oppi foon!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Katgriep
Met daardie raad?? Grou maar solank die gat.grumpy wrote:Ek het dit nou prober so sal sien hoe gaan dit en wat gebeur.
Ek het dit met my vriend wat n apteker is bespreek en hy se dit kan werk.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Katgriep
Manne, die aktiewe bestandeel parasetamol wat ook in Panado is, is gif vir honde en katte, soos wat Reivilo tereg hierbo na verwys. Neem advies van jou vee-arts aangaande medikasie vir jou diere eerder as jou apteker met respek en agting aan aptekers. Hulle kundigheid is meer op toepassing vir menslike medikasie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Katgriep
My hond is by die veearts op drip. Ek stel voor die advies of draad verwyder word.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Katgriep
Ek sien nou eers die draad.
Moet om vadersnaam nooit vir n hond of kat Paracetemol gee nie. Absoluut tereg dat hulle lewers dit nie kant metaboliseer soos n mens nie. Selfs in n 72kg volwasse word 20gram Paracetemol, maw 40 pille, in meer as 50% van gevalle n doodsvonnis indien onbehandeld na 24h.
Maw LD50 van Paracetemol is 0,27g per kg, indien direk bereken.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Sterkgrond
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Tue Apr 04, 2017 4:20 pm
Re: Katgriep
Sou graag wil hoor of die raad toe al gewerk het?
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Katgriep
Amazing hoe n virus soos katgriep met n panado geboelie word. Amper so geloofwaardig soos die paashaas en n misdaad vrye SA.
-
Sterkgrond
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Tue Apr 04, 2017 4:20 pm
Re: Katgriep
Daar is n middel waarvan ek weet en ook suksesvol gebruik het, maar dis n homeopatiese stof.
Ek teel met boerboele al n paar werpsels gehad in die tyd.
Kan met vertroue se die goed werk. In SA en Namibiee sover my kennis strek is daar net n handvol homeopatiese veeartse. Die raad wat ek my ons staatsveearts gekry het, net so toegepas en het gewerk. Dit werk meer voorkomend spesifiek teen die Parvo kiem.
Sekerlik sal almal mos nou nie daarvoor gaan nie, maar ek weet uit ervaring uit, dit werk.