Groef vir CZ550
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Groef vir CZ550
Dag almal,
Sal dit dwaas wees om 'n groef soos op picatinny rail op die aksie van CZ550 te sny? As dit kan werk kan 'n mens ringe met cross bolt gebruik. Ek vind net as n mens picatinny rail opsit met ringe sit jou teleskoop baie hoog.
Groete
Morne

CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Groef vir CZ550
Ek het my CZ550 laat plat mill en boor en tap deur my geweersmid.
Hy het toe 'n plat Tikka T3 Picatinny rail gefit. So sit die teleskoop lekker laag op die rail.
Hy het toe 'n plat Tikka T3 Picatinny rail gefit. So sit die teleskoop lekker laag op die rail.
Goed, beter, 6millimeter!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8006
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Groef vir CZ550
Praat met Geno, sny eerder die aksie gelyk en sit dan 'n rail op.Morne Van Der Merwe wrote:Dag almal,
Sal dit dwaas wees om 'n groef soos op picatinny rail op die aksie van CZ550 te sny? As dit kan werk kan 'n mens ringe met cross bolt gebruik. Ek vind net as n mens picatinny rail opsit met ringe sit jou teleskoop baie hoog.
Groete
Morne
Rails se hoogte verskil so maak seker jy kry 'n lae rail en gebruik die laagste ringe beskikbaar.
Toe ek my CZ gehad het was die beste (laagste) oplossing wat ek kon kry om Warne ringe vir die CZ550 te gebruik.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Groef vir CZ550
Sal bietjie daarna kyk. Arnold watse grote teleskoop jy opgehad?
Ek sien die breedte van die groef is .206" in picatinny rails. Gedink sou makliker wees net 2 dwars groewe van .206" breedt te sny.
Sal bietjie kyk na aksie plat te maak.
Groete
Morne
Ek sien die breedte van die groef is .206" in picatinny rails. Gedink sou makliker wees net 2 dwars groewe van .206" breedt te sny.
Sal bietjie kyk na aksie plat te maak.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Groef vir CZ550
Wat van die res van die Picatinny basis? Waar vang die ringe se kloue?Morne Van Der Merwe wrote:Gedink sou makliker wees net 2 dwars groewe van .206" breedt te sny.
Goed, beter, 6millimeter!
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Groef vir CZ550
Ek het nou die dag ringe gevat net so oorgeskuif tot die cross bolt vas steek, en mooi in die oorspronklike kant gleuwe gegly, ek hoop maak sin wat ek bedoel.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8006
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Groef vir CZ550
Dit was 'n Sightron SIII 6-24x50Morne Van Der Merwe wrote:Sal bietjie daarna kyk. Arnold watse grote teleskoop jy opgehad?
Ek sien die breedte van die groef is .206" in picatinny rails. Gedink sou makliker wees net 2 dwars groewe van .206" breedt te sny.
Sal bietjie kyk na aksie plat te maak.
Groete
Morne
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Groef vir CZ550
Dankie Arnold, ek neem aan dit was Medium hoogte ringe?
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8006
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Groef vir CZ550
Ek kan nie onthou nie maar dit was die laagste opsie beskikbaar wat direk op die cz se dovetail kom.Morne Van Der Merwe wrote:Dankie Arnold, ek neem aan dit was Medium hoogte ringe?
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Groef vir CZ550
Morne, lyk my die CZ 550's het hierdie probleem! Kyk my draad: Is my scope te hoog gemount? Hier sal jy sien Geno en die manne gee raad. Geno se daar dat daar niks met so 'n goog ge-mounte scope is nie. Toe ek my slot oop en toemaak, het dit teenaand die scope beweeg, wat vir my wys die scope is reg daar waar hy sit. As jy hom wil laat laer mount, sal jy moontlik jou slot se arm moet laat buig....
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Groef vir CZ550
Hi Johan,
Sal bietjie daar gaan loer. Ek verstaan met sekere ringe kan jy die teleskoop baie na aan die loop kry, in my geval wil ek n spesifieke ringe gebruik wat ongelukkig net op n picatinny rail kan werk. Lyk my as ek die ringe wil gebruik sal ek maar Geno se manier moet gaan.