Nuut

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Nuut

Post by Johan JvR »

Goeiemore almal, ek is Johan, bly in Cradock. Hoop om meer van skiet/tegniek/gewere ens. by die forum te leer. Lekker dag.
Corumana

Re: Nuut

Post by Corumana »

Welkom hier
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Nuut

Post by Johan JvR »

Dankie Jaco

Ek het eers vrydag gehoor van die forum, geniet dit ongelooflik baie om alles te lees waaroor die manne praat.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuut

Post by Monrique (SJ) »

Johan

Baie welkom en hoop jy like hom

Groetnis
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuut

Post by Armand Steenkamp »

Johan Baie welkom hier
Jy gan verseker baie leer

Ek ken ook n Johan Moolman wat by cradok bly
Hys n onderwyser by boland landbou.Jy ken hom nie dalk nie?

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Nuut

Post by Johan JvR »

Dankie SJ

Armand, ek het nognie vir Johan Moolman ontmoet nie. Jy bedoel seker Marlow landbou ?? Ek ken wel vir oom Peter Moolman, hy is ook baie betrokke met jakkals jag en bokke uitskiet, maar gee nie onderwys nie.

groete
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuut

Post by Jagtersdok »

Welkom Johan

Jy is op die regte plek. Hier is baie manne met kennis op verskeie gebiede. Geniet dit
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Nuut

Post by Izak H »

Armand

Hier is 'n hele paar Moolmans in Cradock, ek ken 'n Johan, maar weet nie of hy 'n onderwyser is nie, witterige hare en skat hom so 30 omtrent. Sy pa en broers boer suid van Cradock naby Mortimer, as dit dieselfde ou is.

Groete Izak
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Nuut

Post by Izak H »

Johan

Welkom hier, jy gaan dalk 'n paar "brille" nodig h? vir al die lees werk.

Groete Izak
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Nuut

Post by douw »

baie welkom

geniet dit!

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Nuut

Post by Johan JvR »

Dankie Douw, Dok

Izak  ;D, ek het die forum ontdek toe jy dit nou die dag genoem het. Dankie man !
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Nuut

Post by Freddie101 »

Johan
Welkom. Bly as die Ooskapenaars meer word.
Freddie
yol bolsun
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Nuut

Post by Izak H »

Freddie

As jy 'n ou oog probleempie ontwikkel is Johan die man om te kom sien in Cradock, reg oor die OVK.

Groete Izak
Post Reply