CZ 9mm verskillende modelle.

Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

CZ 9mm verskillende modelle.

Post by tau »

Nee ek vervang nie my G19 nie, hy is darem te asemrowend.

Ek kan by 'n pel 'n ouer CZ 9mm koop, volgens hom " 'n grote".

Ek soek hom vir Sportskiet status, en al gebruik ek my Glock meer sal ek 'n pistool met sights en groot grips geniet vir teiken skiet.

Wat moet ek na kyk op die wapen om die model te bepaal en of ek hom enigsins moet oorweeg?

Tupperware groete.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: CZ 9mm verskillende modelle.

Post by Supacow »

Shadow2 dan huil jy een keer
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: CZ 9mm verskillende modelle.

Post by FHM »

tau wrote:Nee ek vervang nie my G19 nie, hy is darem te asemrowend.

Ek kan by 'n pel 'n ouer CZ 9mm koop, volgens hom " 'n grote".

Ek soek hom vir Sportskiet status, en al gebruik ek my Glock meer sal ek 'n pistool met sights en groot grips geniet vir teiken skiet.

Wat moet ek na kyk op die wapen om die model te bepaal en of ek hom enigsins moet oorweeg?

Tupperware groete.
Tau, as jy weet hoe lyk die pistool - of jou pel kan vir jou n foto whatsup dan behoort jy hier reg te kom
https://www.google.com.na/search?q=How+ ... =931&dpr=1

Hierdie link is dalk beter Tau
http://cz-usa.com/product-category/handguns/
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: CZ 9mm verskillende modelle.

Post by Ds J »

Neem asb 'n foto en wys vir ons, dan kan ons probeer help. Die meeste CZs is CZ75s van een of ander soort; gewoonlik "preB" of B.

Google "Jizni" - hulle verkoop CZ parte en het 'n goeie verduideliking van die verskillende soorte.
Post Reply