Nuwe lid, reg om te leer

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
etbal
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu Mar 23, 2017 9:49 am

Nuwe lid, reg om te leer

Post by etbal »

Hi,

Ekt nuut aangesluit vandag en eks opgewonde om hierdie pad te loop. My Oom het baie goeie goed te sê vir hierdie bord so eks opgewonde om te leer.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid, reg om te leer

Post by tripodmvr »

Welkom. Gee so bietjie meer inligting oor blyplek en watter skietgoed jy in belangstel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Nuwe lid, reg om te leer

Post by Toyrsi »

Welkom. Soos Tripod se. Gee bietjie meer inligting.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Nuwe lid, reg om te leer

Post by Jean Marais »

Hello daar Et. Welkom by Jaracal.

Hier gaan jy baie kan leer, en baie aangename nuwe vriende ontmoet, wat 'n passie het vir skiet, jag, en sommer net lekker kuier om die kampvuur.

Geniet jou kuier hier.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Nuwe lid, reg om te leer

Post by Aceofspades »

Welkom etbal.

Sent from my SM-T116 using Tapatalk
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Nuwe lid, reg om te leer

Post by Plaashaas »

Welkom.

Ek het gedink ek weet tot ek hier gekom het. Nou lees ek eerder as om te post.
etbal
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu Mar 23, 2017 9:49 am

Re: Nuwe lid, reg om te leer

Post by etbal »

Hi, skies dit was so vinnige intro voor werk. Ek en my gesin bly in die Kaap, van redelik onlangs af. Ons kom oorspronklik van Johannesburg af. Ek het twee gewere, 'n .308 wincestor en 'n .22 mauser wat altwee pragtige wapens is. Ek het hulle by my pa ge-erf en ek wil graag dit onder die knie kry sodat ek 'n langafstand bok kan plat trek sonder om te twyfel.

Ekt nie op 'n plaas groot geword nie so my jag kennis en bos ondervinding is maar een keer 'n jaar saam my familie gaan jag behalwe toe ek begin werk het toe raak die tyd minder vir sulke goed. Ek wil graag vir my eie seuntjie daai ondervindings en skills gee sodat hy dit kan aanpaas vir sy kinders eendag wat ek dink 'n wonderlike volks kultuur en tradisie is.

Ek hoor ook dat om op jou eie te laai is die pad van die toekoms so ek stel baie belang in dit vir koste besparing maar ook pret nuwe skills te leer.

Ek sal graag meer in die veld wil kom, al is dit nie altyd vir jag nie en ook baie meer ure spandeer om my wapens te leer soos wat ek moet en nie net een keer per jaar o p'n vinnige naweek hulle uithaal nie.
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Nuwe lid, reg om te leer

Post by Jurgen Visser »

Welkom etbal , jy sal baie vinnig leer hier en dit regtig geniet , die manne hou daarvan om te help, waar in die kaap is jy ?, dis 'n groot plek , en etbal ? is dit jou naam ? ;)
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Nuwe lid, reg om te leer

Post by neef »

Welkom etbal geniet dit hier
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
etbal
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu Mar 23, 2017 9:49 am

Re: Nuwe lid, reg om te leer

Post by etbal »

Jurgen Visser wrote:Welkom etbal , jy sal baie vinnig leer hier en dit regtig geniet , die manne hou daarvan om te help, waar in die kaap is jy ?, dis 'n groot plek , en etbal ? is dit jou naam ? ;)
:D Milnerton. En etbal is my vrou se noem naam vir my, Etienne is my volle naam
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Nuwe lid, reg om te leer

Post by Jurgen Visser »

etbal wrote:
Jurgen Visser wrote:Welkom etbal , jy sal baie vinnig leer hier en dit regtig geniet , die manne hou daarvan om te help, waar in die kaap is jy ?, dis 'n groot plek , en etbal ? is dit jou naam ? ;)
:D Milnerton. En etbal is my vrou se noem naam vir my, Etienne is my volle naam
Cute ++>: ++>:
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
Post Reply