Kudu Bul R4000
Kudu koei R3000
VlakVark R700
R300 per persoon per dag sluit in kamp plek, drink water, hout en vervoer van kamp plek na blinds
R100 per bok vir afslag en koelkammer.
Daar is 5 blinds oor water en voer op die plaas.
Alle jag sal van blinds gedoen word
Die kamp is rof
Daar is geen stort of loopende water nie, net n longdrop.
Boogjag sal voorkeur kry tot 1 Aug
Groete
Dave Marais
0839509667
Ek sal fotos van manne en hulle bokke laas jaar kan whatsapp.
Ek is besig om my blinds te herbou sal fotos plaas sodra dit klaas is.
Die trailcams sal binnekort op wees dan sal ek ook daai fotos kan stuur.
Laat weet as nog info gesoek word
Noord Kaap jag 2017
-
Bertus63
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Mar 25, 2015 3:54 pm
Re: Noord Kaap jag 2017
Waar in noord kaap?
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Noord Kaap jag 2017
Plaas is so 100km van Kimberley
By Ulco cement
By Ulco cement
-
SkietPieter
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Mar 22, 2017 8:25 pm
Re: Noord Kaap jag 2017
Haai Dave, ek is van Orania. Het jy nog jagtye beskikbaar. Ek kan ook gedurende die week jag. Dit sal boogjag wees. Laat weet asseblief so gou moontlik.
Pieter
0828578754
Pieter
0828578754