En julle moet n Vmax gebruik?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
En julle moet n Vmax gebruik?
Jacob het nie verniet die toekening gekry vir plaaswerker van die jaar. Hy het die kat gejaag op die motorfiets en hom dood gegooi met n klip! Hoe like jy dit?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Vmax bike....I like. lol
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Sien die man kry sommer n hele pak Boxer twak vir sy beloning daar in die bedding 
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Spaar op Koeels

-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Moes n "solid" klip gewees het daar is maar min vleis skade.Jy moet vir Jakop met gravel klippe uitreik dan is skoot plasing nie so belangrik nie
DD
DD
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Wonder oor watter afstand die klip gestabiliseer het?Diesel Dog wrote:Moes n "solid" klip gewees het daar is maar min vleis skade.Jy moet vir Jakop met gravel klippe uitreik dan is skoot plasing nie so belangrik nie![]()
![]()
DD
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Hier van 2m af....lol
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Man, daar is baie dinge wat stabilisasie beinvloed. Een van die faktore met klippe wat mense gewoonlik vergeet is die lengte van die lanseerder se vingers. Maar die gewone goed soos die aantal duitjies en die grein oftewel gladheid van die klip word mooi vasgevat en omskryf in die stabiliteits formules van Hagitsibi Hangash.
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Aceofspads, ek dink jy moet wegbly van klippe af en jou bepaal by monolitiese koele!Aceofspads wrote:Man, daar is baie dinge wat stabilisasie beinvloed. Een van die faktore met klippe wat mense gewoonlik vergeet is die lengte van die lanseerder se vingers. Maar die gewone goed soos die aantal duitjies en die grein oftewel gladheid van die klip word mooi vasgevat en omskryf in die stabiliteits formules van Hagitsibi Hangash.
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Haha. Ek probeer Oom, maar goed wat deur die lug trek is maar net te interresant! Oom se koele is amper klaar[SMILING FACE WITH SMILING EYES]
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Ek hoop Jacob ry met n helmet as hy so jaag.....
- shottie
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Wed May 06, 2015 6:50 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Ek sal maar by die v-max bly. my hande gaan in n heel ander rigting as waar my oe kyk. mooi gedaan. Hy ken die skade wat so n katjie kan aanrig.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Rasmus wrote:Ek hoop Jacob ry met n helmet as hy so jaag.....
Jy kan maar se Jakop is met n helmet gebore!
DD
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Diesel Dog wrote:Rasmus wrote:Ek hoop Jacob ry met n helmet as hy so jaag.....
Jy kan maar se Jakop is met n helmet gebore!
DD
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Moet nou net dat oom Tripod 'n lekker node spoed vir daai klip uitwerk...
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: En julle moet n Vmax gebruik?
Jacob het glo n 270 byderhand gehad maar besluit om eerder veilig te speel...