Lapping tool
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Lapping tool
Hier is my weergawe van 'n lapping tool. Kort nog so bietjie afwerking soo lekker handvatsel ens maar hy werk mooi.
Ek het valvepaste gebruik maar is seker daar is beter produkte op die mark. Die valvepaste was in die werkskamer en daarom het ek dit gebruik. Die takie vat lank en ek het 'n hele paar keer die ringe oopgemaak om seker te maak ek vat net af wat nodig was. In my opinie was 80% van die oppervlakte genoeg.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... apping.jpg[/img]
Klaar met 1ste geskuur, let op die masjien merke van die vervaardiger wat onder die verf weggesteek is.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... pping2.jpg[/img]
Tool in die ringe, ek het ook eers die ringe van die basisse effens los gemaak en met die bar "opgeline" en weer vasgemaak voor ek begin werk het met hulle.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... pping8.jpg[/img]
Die 2 stukke het ek laat maak sodat ek konseker maak die alignment is reg, ek gaan hulle weer op die draaibank sit een een kant afdraai na 'n punt toe om meer akkuraat te kan sien of die 2 opline. Op die foto kan jy sien die ringe line nie behoorlik op selfs nadat hulle eers aan die bar en daarna aan die basisse vasgemaak was nie.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... pping3.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... ping12.jpg[/img]
Finaal klaar en dit is hoe ver ek nou sal gaan. Ek het daarna die scope opgesit en selfs die eenkant heeltemaal vasgedraai en die scope het perfek in die ander ring bly l?.
Wat is julle opinie daarvan. Kommentaar.
Die stukkie bright bar het seker minder as R70.00 gekos .

Last edited by Christo on Mon Apr 25, 2011 8:53 pm, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Lapping tool
@Christo
Ek wil ook 1 he. Die ouens hier by ons verstaan nie so mooi as ek hulle verduidelik wat ek soek nie, en wil alle ander goed aan my verkoop of het net n beter antwoord!
Groetnis

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Lapping tool
Christo, Jou tool is reg en hy sal die ding doen.
Jou idee om die bar eers in die ringe te knyp voor jy hulle vasmaak is reg en sal verseker dat hulle so na as moontlik opgelyn is voor jy begin lap.
Dit sal ook 'n goeie idee wees om eers die scope se kruishaar te sentreer en dan die ringe met die boor van die loop op te lyn met die teleskoop voor jy die lapping bar vasknyp en hulle finaal vasdraai.
na my mening is die stawe met skerp punte van min waarde aangesien hulle punte perfek bymekaar kan kom terwyl jou ringe nie opgelyn is nie.
is dit 'n 222 daar op die operasietafel?
groete
Pieter
Jou idee om die bar eers in die ringe te knyp voor jy hulle vasmaak is reg en sal verseker dat hulle so na as moontlik opgelyn is voor jy begin lap.
Dit sal ook 'n goeie idee wees om eers die scope se kruishaar te sentreer en dan die ringe met die boor van die loop op te lyn met die teleskoop voor jy die lapping bar vasknyp en hulle finaal vasdraai.
na my mening is die stawe met skerp punte van min waarde aangesien hulle punte perfek bymekaar kan kom terwyl jou ringe nie opgelyn is nie.
is dit 'n 222 daar op die operasietafel?
groete
Pieter
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Lapping tool
Skerp sig Pieterbaboonstalker wrote: ........is dit 'n 222 daar op die operasietafel?
Ek wil die skerp punte "getry" het want ek sien al die wat jy koop het hulle. My opinie ook dat die 2 stawe beter wys. Jy kan dit ook sien op die foto, hulle het toe nog nie mooi "opgeline" nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Lapping tool
@ Christo
Jammer ek hi-jack jou post, maar wil net bietjie spog.
Manne ek het hierdie tool laat maak deur n vriend en is baie dankbaar daarvoor. Hy werk sommer baie mooi.
Hier is die tool.
[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... 052011.jpg[/img]
Hierdie was die belyning voor die lapping gedoen was.
[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... 070137.jpg[/img]
Hierdie is na die lapping gedoen was. Mooi opgelyn.
[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... 070144.jpg[/img]

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lapping tool
Hahaha sooodaar! Nou weet ek waar ek my ringe kan laat lap! 
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Lapping tool
Daars nie foute mater het jou mos laas gese toe jy hier was, ek sal dit vir jou doen.
Groetnis
Groetnis
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Lapping tool
SJ
my konneksie is vanaand beneuk, kan hom nie sien nie. Ek's bly jy geniet hom mater. As daar nog behoefte is, daar is nog.
my konneksie is vanaand beneuk, kan hom nie sien nie. Ek's bly jy geniet hom mater. As daar nog behoefte is, daar is nog.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Lapping tool
Hey Christo
Daai ding van SJ is madotta. Wat prys dit? Ek soek ook.
Neels

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

-
tokkels
Re: Lapping tool
Christo
Ek soek ook stel asb!
SJ en Christo - Ons was daai aand saam gewees met die varkskiet. Bobejaanbekruiper - wanneer gaan ons weer?
Ek soek ook stel asb!
SJ en Christo - Ons was daai aand saam gewees met die varkskiet. Bobejaanbekruiper - wanneer gaan ons weer?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Lapping tool
Jagtersdok wrote: Hey Christo
Daai ding van SJ is madotta. Wat prys dit? Ek soek ook.
Neels
Ek dink as ons genoeg kan laat maak behoort die prys so R 500/stel te wees + posgeld. Die Lapping bar is nou gemaak van cast iron om die vylsels op te vang in die porieuse struktuur van die bar ( altans ek glo so ) sodat die bar nie groter word met die vysels en paste saam nie. Die 2 alignment bars is van Bright steel en ek dink die typer punte is onnodig en kan net veroorsaak dat die oplyning skeef kan wees as jy die puntjies gebruik vir die job, maar dit is elkeen se eie keuse. Die lever is ook S/Steel.
Laat weet maar.
Ek is ook besig om te kyk na watter soort paste ons behoort te gebruik wat plaaslik beskikbaar is.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Lapping tool
Watse tipe cast iron gebruik jy? Gaan dit nie gou weg vreet nie? Ek vra maar net. Die vakmanskap lyk baie goed.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Lapping tool
Ek is ook in vir een. Laat weet maar wanneer hulle reg sal wees.
Groetnis
Wout
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Lapping tool
Ek het so een van stainles wat ek 25 jaar gebruik is nog 100 Ek wil graag n tool laat maak wat die scope en boor oplyn.Dit is ook so n stuk staal maar voor in skroef n dunner stuk wat soos n skoonmaak rod lyk,as jy hom dan in die ringe sit hang die dunner stuk bokant die loop en jy kan die ringe dan lings of regs stel tot dit perfek is.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Lapping tool
Fanie
Daardie is 'n baie goeie plan om jou laterale oplyning reg te kry.
Daardie is 'n baie goeie plan om jou laterale oplyning reg te kry.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lapping tool
Dankie Fanie, ek gaan daai idee moet steelfanie17 wrote: Ek het so een van stainles wat ek 25 jaar gebruik is nog 100 Ek wil graag n tool laat maak wat die scope en boor oplyn.Dit is ook so n stuk staal maar voor in skroef n dunner stuk wat soos n skoonmaak rod lyk,as jy hom dan in die ringe sit hang die dunner stuk bokant die loop en jy kan die ringe dan lings of regs stel tot dit perfek is.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Lapping tool
Dink ek moet self Fanie se idee gebruik, gaan sommer die week gou myne boor en tap!!
Groetnis
Groetnis
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Lapping tool
Baie dankie dat iemand my sal help met my plan ,ek het nie n draaibank nie.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Lapping tool
Manne ek leer elke dag iets op hierdie forum. Maar ek het ook 'n paar vrae elke dag.
Hoe werk laping persies? want ek het sopas 'n nuwe scope laat mount op splinter nuwe ringe en alklaar ingeskiet. Geweersmit het hom vir my opgesit. Soos ek die saak verstaan gaan die ringe mos nie gelap wees nie en dus sal die geweer minder akkuraat reageer op 'n skietbaan?
Asb gee raad!
Groete
Hoe werk laping persies? want ek het sopas 'n nuwe scope laat mount op splinter nuwe ringe en alklaar ingeskiet. Geweersmit het hom vir my opgesit. Soos ek die saak verstaan gaan die ringe mos nie gelap wees nie en dus sal die geweer minder akkuraat reageer op 'n skietbaan?
Asb gee raad!
Groete
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Lapping tool
Alwyn
Dit is nie altyd te s? die geweer sal minder akuraad wees nie, maar die lapping maak jy seker dat jou scope nie seer kry of onder spanning is nie
Dit is nie altyd te s? die geweer sal minder akuraad wees nie, maar die lapping maak jy seker dat jou scope nie seer kry of onder spanning is nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lapping tool
Alwyn,
Lapping proses is waar die highsopts in die ringe "geflat" word sodat die volle ring oppervlakte die scope-tube vashou.
Dit verminder die druk op die tube deur die ringe en sodoende word die spanning,soos Doc verduidelik het, verminder/uitgeskakel....
Dit is wel een van die prosesse wat jy volg om 'n scope korrek te mount.

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Lapping tool
oh ok ek verstaan. Maar is dit ALTYD nodig? of is mens partykeer gelukig dat die ringe klaar in lyn is.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lapping tool
Jy sal ALTYD wonder of hulle reg is...totdat jy dit check....
As jy nuwe scope koop, sit die verkoopsman met die cammo/khaki klere hom gewoonlik net op en draai vas....
Ek het myne self gedoen, kos my minimaal en gee volle selfvertroue in die scope....
Jou keuse.
As jy nuwe scope koop, sit die verkoopsman met die cammo/khaki klere hom gewoonlik net op en draai vas....
Ek het myne self gedoen, kos my minimaal en gee volle selfvertroue in die scope....
Jou keuse.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Lapping tool
Alwyn
As jy kaap se kant toe kom, kom maak 'n draai dan Lap ons daai ringe vir jou. So uur is al wat ons nodig het. Laat weet maar.
Groete
As jy kaap se kant toe kom, kom maak 'n draai dan Lap ons daai ringe vir jou. So uur is al wat ons nodig het. Laat weet maar.
Groete
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Lapping tool
Ja dit is so, mens sal altyd wonder.
Hoe ek scopes opsit en inskiet is om die geweer vas te clamp in n draaibank en die basisse te waterpas en as hy level is dan mount ek my scope en waterpas hom ook. So dan is die scope perfek parralel met die geweer.
Dan op die skietbaan bore sight ek hom met die skroefies wat langs die kant is van die mounts. Ek kry hom baie akkuraat i.t.v. die windage. dan skiet ek 'n skoot of twee dan al wat uit is, is die vertikale-as. Met 'n scope wat goed reageer is dit net een stellingtjie dan is hy dead centre op 100m. (As jy hom natuurlik so wil h? op 100m. Ek stel hom maar dat hy 2" hoog skiet op 100m.) so deur die hele proses is dit 4 of 5 petrone om hom in te stel. Wat dink julle manne van my "tegniek"? Ek het dit maar geleer by 'n man hier in my vallei. Hy is verskriklik kundig met gewere.
Lewer asb kommentaar op hierdie storie.. Ek luister baie graag