Wie skiet met 'n knaldemper van Geoffrey Barraball?
Ek soek terugvoering, asseblief.
Knaldemper
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Knaldemper
Ek het nie self een nie, maar vriend van my het Geoffrey se kleiner weergawe op sy 22-250. Syne werk baie goed.
Ander vriend het grootte op .303 en reglex op sy .243. Hy is baie tevrede met beide.
Ek dink LRLaubser het groot een op sy .300WM.
Ander vriend het grootte op .303 en reglex op sy .243. Hy is baie tevrede met beide.
Ek dink LRLaubser het groot een op sy .300WM.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308