Goeie dag,
My naam is Freddie en skiet boog, IPSC en geweer.
Het nou in lang afstand skiet in gegaan en glo hier is baie manne wat my goeie raad sal kan gee.
Lekker dag
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nuwe lid
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe lid
Dagse Freddie en welkom op die Forum. Vertel ons waar in die land jy woon en wat se tipe kettie jy het?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Nuwe lid
Welkom hier vertel biekie meer ons luister
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
-
Pur3_boer
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Mar 06, 2017 9:44 am
Re: Nuwe lid
Hi, dankie.
Ek bly in Pretoria en jag nie net nie, maar is mal oor skiet.
Het .308, 30-06, 300wm en 338 lapua.
Toets maar my eie ladings saam my 2 laaites, 17 en 18.
Verder lees ek maar alles wat hier gepraat word.
Ek chat nie baie nie, maar sal moontlik raad vra.
Dit is die sake in kort.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek bly in Pretoria en jag nie net nie, maar is mal oor skiet.
Het .308, 30-06, 300wm en 338 lapua.
Toets maar my eie ladings saam my 2 laaites, 17 en 18.
Verder lees ek maar alles wat hier gepraat word.
Ek chat nie baie nie, maar sal moontlik raad vra.
Dit is die sake in kort.
Sent from my iPhone using Tapatalk
