Newbie
-
Chris Du Toit
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Dec 13, 2016 6:18 pm
Newbie
Goeie naand manne
Ek is 'n newbie tot die groep en sal julle hulp en raad waardeer. Ek soek asb hulp met 'n quickload lading vir my 300 win mag.
Details is as volg-
Fabrikaat- Ruger M77 MK11
Kaliber- 300 win mag
Loop lengte- 611mm
Twist- 1:10
Kamer lengete- 92mm gemeet met 160 gr GS custom HV drive band BT
Kruit- S365
Primer- CCI 250
Dop- PMP
TPL-86.5
Lading 1- 66gr
Spoed- 2792 fps
Lading 2- 69.5gr
Spoed- 2962 fps
H20- 87.8gr
Dop lengte- 61mm
Crony op 4 meter en nie op 5 meter soos aanbeveel nie
Punt lengte- 33.5mm
Punt- 160gr GS CUSTOM HV drive band BT
BC-0.401
Groete

- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Newbie
O lala
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Newbie
Of aijaijai
Welkom Chris. Klink asof jy eintlik net 'n lading soek?
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Welkom Chris. Klink asof jy eintlik net 'n lading soek?
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Newbie
Aceofspads wrote:Of aijaijai
Welkom Chris. Klink asof jy eintlik net 'n lading soek?
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Newbie
WelKom Chris soek jy n lading of gaan jy aktief deelneem aan die forum. Vertel vir ons waar jy bly, jag en al daai lekker dinge. Dit klink amper of jy wil:"wam bam thank you mam." 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Newbie
nou wil die nuwe manne nie meer voorstel nie
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Newbie
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Newbie
Ek dink hy het 'n binnige besoekie beplan.
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Newbie
V vir vinnige.
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Newbie
Dag se chris vertel biekie meer oor jou self
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
-
Chris Du Toit
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Dec 13, 2016 6:18 pm
Re: Newbie
Hallo Almal
Ek was n ruk landuit gewees vir werk.
Ek is woonagtig in Kempton Park en ek het n groot passie vir jag wat ek al van 2001 af doen. Ek het nog net vlakvark, blouwildebeest, rooibok, en blesbok gejag. Ek is daai tyd al voorgestel aan die self herlaai wat ons maar so gedoen het voor ons gaan jag en dan skietbaan toe vir n vinnige inskiet. Ons het nooit notiesie geneem van die fynere detail wat daarmee gepaard gaan nie.
Ek het nog al die jare met n Lynx fixed 8x42 scope geskiet. Onlangs geupgrade n T1 Rudolf 6-24x50 Scope met T3 rectice aangeskaf vir daai lang afstand skote, en oor geskuif na die GS Custom punte toe. Met die oplees oor die spesifieke punt het ek dadelik agter gekom dat hierdie nie net n laai en skiet storie gaan wees nie en wil die ding ordentlik doen van hier af. Met die scope en al die tegnologie, is ek aangese deer n vriend dat ek hier vir hulp kan kom vra sonder om n klomp geld en tyd te spandeer om n ideale lading te kry.
So dit is maar my storie.
Sien uit om aktief deel te neem aan die forum en almal se insette te hoor.

Baie welkom Chris. Nou weet almal wie jy is. Jy sal sien, ons is nie so bad nie. Dis net as mense "indringerig" is wat ons snaaks raak. Jy gaan dit geniet hier.
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Newbie
Welkom Chris , Oom Tripod sal jou binnekort antwoord nou na jou voorstelling oor daardie lading hulp wat jy soek , en soos die manne se , as jy deel raak van die gesprekke sal jy dit geniet hier
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Newbie
WELKOM CHRIS! Hierdie klomp uittrappers is eintlik nice ouens! Nou weet ons van jou, nou is jy deel van ons en nou gaan jy gehelp word!
Help die man dan daar, of moet hy nog eers 'n grap ook vertel? Ek sou, maar het nie QL nie.
Help die man dan daar, of moet hy nog eers 'n grap ook vertel? Ek sou, maar het nie QL nie.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Newbie
Node 5 is by 2980vps op die chrony en 70,0/1 gaan jou daar kry. Druk is by 47K psi - nog laag.Chris Du Toit wrote:Goeie naand manne
Ek is 'n newbie tot die groep en sal julle hulp en raad waardeer. Ek soek asb hulp met 'n quickload lading vir my 300 win mag.
Details is as volg-
Fabrikaat- Ruger M77 MK11
Kaliber- 300 win mag
Loop lengte- 611mm
Twist- 1:10
Kamer lengete- 92mm gemeet met 160 gr GS custom HV drive band BT
Kruit- S365
Primer- CCI 250
Dop- PMP
TPL-86.5
Lading 1- 66gr
Spoed- 2792 fps
Lading 2- 69.5gr
Spoed- 2962 fps
H20- 87.8gr
Dop lengte- 61mm Doplengte moet om en by 66mm wees
Crony op 4 meter en nie op 5 meter soos aanbeveel nie
Punt lengte- 33.5mm
Punt- 160gr GS CUSTOM HV drive band BT
BC-0.401
Groete
Chris Du Toit
Node 4 is by 3190vps op die chrony en 74,8gr word bereken. Druk dan by 60K psi (max 62K). As jy hom wil gebruik begin by 74gr en kyk waar die spoed is. Vandaar kan jy verfyn. Dop gaan baie vol wees, maar as jy stadig oplaai gaan dit veilig wees.
Die manne spring toe boots and all op jou en sien nie dat jy reeds in Desember 2016 aangesluit het nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Newbie
Sien jy nou Chris , volgende keer plaas jy hom net onder die herlaai QL draad
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Chris Du Toit
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Dec 13, 2016 6:18 pm
Re: Newbie
Hallo manne
Baie dankie ek waardeer julle hulp op reg.
Gee glad nie om oor die moeilikheid nie.
Baie dankie ek waardeer julle hulp op reg.
Gee glad nie om oor die moeilikheid nie.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Newbie
Geen moeilikheid nie. Hier is mense wat net kom lading en jagplek soek, hulle verdwyn dan, soos mis voor die son. Ons voet dan gebruik.
Jy gaan baie kennis hier kry. Jaracal is baie verslawend.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.