Pryse wat ek 2 jaar terug vir my scopes betaal het, voor die Nana vir Nene gefire het en die R/$ opgevoeter het...JacquesT (Stompe) wrote:Ek dink die prys klas moet die bepalende faktor wees. Dink R11000- R22000 is seker regverdig? Gedagtes?
Middel-klas teleskoop vergelyking
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
As dit Parys is laat weet die datum en as ek nie standby is nie bring ek HD5 Zeiss. Slaap ons oor erns?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Ek is in Hein. Jacques my laat weet
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
"Failure is NOT an Option"
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Ek het nou nie van die glase wat julle wil toets nie, maar ekt twee oë wat albei in puik kondisie is en ek kan braai. Mag ek kom kyk en n blad of twee kom skud asb?
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Mellies, bring sommer al 21 daai Swarovskis van jou!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Dit klink na n lekker uitstappie. Kan dalk my Swarovski Z5 5-25 bring as dit in die verlangde klas val. Laat weet maar.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Ons het paar scopes in daardie klas.JacquesT (Stompe) wrote:Ok skietbaan is gereel. Nou kort ons nog so paar manne met die klas scopes.
Wat van 'n Zeis of 2?
Groete
Meopta Meopro 3-18×50
Zeiss HD5 5-25×50
Ons het ook plek om tot omtrent 1000m te kyk op Boschkop, Pta Oos indien julle dit daar wou hou.
Goed, beter, 6millimeter!
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
As jul dit hou by Boschkop sal ek ook baie graag wil kom hello sê en van die Jaracal manne ontmoet.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Thanks Eugene, ek dink ons is reg met die baan in Delmas. Maar dit sal great wees as ons daai scopes ook kan toets.Geno wrote:Ons het paar scopes in daardie klas.JacquesT (Stompe) wrote:Ok skietbaan is gereel. Nou kort ons nog so paar manne met die klas scopes.
Wat van 'n Zeis of 2?
Groete
Meopta Meopro 3-18×50
Zeiss HD5 5-25×50
Ons het ook plek om tot omtrent 1000m te kyk op Boschkop, Pta Oos indien julle dit daar wou hou.
Die manne wat wil kom blad skut is welkom. Ons sal 'n RO' s ook hê om te help met die veiligheids aspek.
Groete
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Ok Ouens, ek het die lys opdateer. Aangesien daar vir my wil voorkom of daar 'n paar high end scopes gaan wees het ek sommer 'n tweede klas begin, alhoewel ek hoofsaaklik middel klas scopes wil toets kan ons mos maar netsowel die highend scopes ook teen mekaar opweeg, die wat beskikbaar is..
Almal wat blangstel om deel te vorm van die toets moet my asb laat weet sodat ek 'n lys kan saamstel van name. Ek dink as ons so 20 manne kan wees behoort ons 'n goeie weerspieëling van die waarheid te kry en soos Jacques se, almal natuurlik welkom om saam te kom kuier.
Sal graag die huidige middel klas lysie wil vol maak, so asb, as daar manne is met die verlangde scopes, spring asb in en help.
Almal wat blangstel om deel te vorm van die toets moet my asb laat weet sodat ek 'n lys kan saamstel van name. Ek dink as ons so 20 manne kan wees behoort ons 'n goeie weerspieëling van die waarheid te kry en soos Jacques se, almal natuurlik welkom om saam te kom kuier.
Sal graag die huidige middel klas lysie wil vol maak, so asb, as daar manne is met die verlangde scopes, spring asb in en help.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Dit lyk nie of iemand al iets gesê het nie, so ek gaan maar my 2c gooi....Hein22 wrote:Het reeds so gemaak, dankie. Ek sal veral by die ouens wat ver (500m +) skiet wil hoor waarna hulle wil he ons moet kyk vir so toets. Ek skiet nie gereeld 800m ver nie.
Ek sal belangstel in die volgende:
Helderheid en duidelikheid van beeld op afstande van 600m+, maar verkieslik op so 800-1000m;
Invloed van mirage op grootste vergroting;
Tracking van turrets (% afwyking);
Ruggedness;
Waarde vir geld.
Die tracking kan maklik gemeet word met die "Tall Target test" en mens gaan min 6-10 rondtes nodig hê daarvoor.
Aim small, miss small
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Eugene, gaan jy kom deel wees van die toets? Sal nice wees.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Ek sal graag wil, maar dit gaan afhang van waar en wanneer. Parys is so uur en 'n bietjie se ry van my af, maar Delmas is heelwat verder....Hein22 wrote:Eugene, gaan jy kom deel wees van die toets? Sal nice wees.
Aim small, miss small
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Dit gaan Delmas wees en Jacques kan net die datum hier bevestig. Ek is seker ons kan die datum so reel dat dit 90% van die manne gaan pas. Veral manne soos jy wat heelwat vrae het, sal ek graag wil deel he van die toets, so kyk asb of jy 'n plan kan maak. Hierdie is darem nie elke dag se geleentheid om so groot verskeidenheid scopes te toets nie, so ek wil he ons moet dit reg doen en so veel moontlik vrae beantwoord.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
As dit na die 11de Maart is, sal ek plan probeer maak.
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Geno wrote:Jy kan by sit by March - 2.5-25x52
Haha middel klas, jis dan het ek nog n end om te gaan tot top end
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Capt. Oblivious wrote:Geno wrote:Jy kan by sit by March - 2.5-25x52
Haha middel klas, jis dan het ek nog n end om te gaan tot top end
Hein22 wrote:Ok Ouens, ek het die lys opdateer. Aangesien daar vir my wil voorkom of daar 'n paar high end scopes gaan wees het ek sommer 'n tweede klas begin, alhoewel ek hoofsaaklik middel klas scopes wil toets kan ons mos maar netsowel die highend scopes ook teen mekaar opweeg, die wat beskikbaar is..
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Ja eks disleksies 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Dalk het iemand daarso 'n IOR Recon, Vortex HD Gen II en Kahles k624i 
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Meskien kan julle ouens vir Rudolph een van sy nuwe FFP scopes vra om ook in te gooi.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Ok Manne die 2 datums is 18 Maart of 25 Maart te Delmas. Laat weet waste een pas julle die beste.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Enige persoon wat sy scope beskikbaar stel wat binne daai twee kategorieë geplaas kan word sal op die lys gesit word. Jacques is die man om dalk te probeer reel vir so FFP rudolph, hy het mos 'n agentskap. Wat se jy Jacques?
Arnold, gaan jy ook hier wees vir die toets? As jy more begin ry sal jy betyds hier wees...
Arnold, gaan jy ook hier wees vir die toets? As jy more begin ry sal jy betyds hier wees...
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
En n SWFA of 6
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
