Blazer ammunisie

Post Reply
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Blazer ammunisie

Post by Andy »

Hi,

Is daar enige iemand wat iets weet van die ammunisie af, 'n vriend van my het gesien dat die Suid westers dit gebruik by die SA Nasionale Pistool Kampioen skappe.


Is dit in Suid afrika beskikbaar?

Hier is 'n link na hulle website maar dit is niks seggend.

http://www.blazer-ammo.com/default.aspx

Groete Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
Post Reply