"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Baie netjies maat
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Aitsa Koos, jy is toe nie so onhandig soos almal sê nie. Goeie planet daai motor so aan die kant en nie onder die bak soos die gewoonte is nie.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Wys n man net baie netjes
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Baie netjies!!!!PWV wrote:Die laaste paar foto's en die eindproduk.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Middag Manne,
As ‘n man wat nou vir die laaste 6 maande of so herlaai, het ek redelik vinning g@tvol geraak vir doppe polish en skoonmaak. My vrou was ook nie te happy oor haar nuwe swart vadoeke nie. So paar maande terug het ek op die thread afgekom, en was vreeslik gemotiveerd om ‘n wet tumbler te bou. Ek het so bietjie navraag by oom Pieter gedoen oor sy tumbler, en hy het baie goei advise gegee, maar helaas bly ek tegnies gestrem, en het ek net sover gekom om my eie drommetjie te laat maak.
Ek was baie naby om vir my die chassis vir my drom te koop, maar as ‘n begin herlaaier wat sy kaste wil opstock, het koels, primers en kruit die kompitiesie gewen.
Ek ontmoet toe verlede week ‘n man wat my se hy is ook besig om vir hom ‘n tumbler te bou, maar vir nou gebruik hy ‘n "Sunbeam 9 minute marinator". Ek gaan kyk toe so paar Youtube videos en vind toe uit dat ek hom deur Takealot kan koop vir iets soos R280 aflewering ingesluit. Nou dit is maar 18 van my 165gr Nosler Partitions vir my 308, en ek koop hom toe en volgende dag is hy afgelewer (nee ek werk nie vir TakeAlot nie
).
Teen 12 revolusies per minuut, is hy maar slak stadig, en die feit dat hy net een tyd stelling het “9 minutes meat marinator”, beteken dat jy maar jou ore moet spits om te hoor sodra hy klaar is om weer te begin. Hy het ook vinne aan die binne kant wat die “vleis” moet skep as jy dit marineer, maar dit is so effe kort en ek dink ek gaan dit so bietjie langer moet maak.
Ek het gebruik: 2 teelepels sitroen suur, 1 teelepel sunlight, lou warm water en ‘n ceramic tumbling media. Ek het 60 doppe op ‘n slag ingegooi en hom vir so 1 uur en20min laat draai (onthou hy is stadig). Hy het kwaai skuim gemaak, en omdat die deksel deur ‘n vakuum wat vorm op die drom bly (pomp lug uit met ‘n hand pompie), het die skuim die deksel die eerste keer afgedruk (wel ek dink dis wat gebeur het). Gelukkig was hy in die wasbak op ‘n swartsak, so ek het darem nie my media verloor nie, en was ek ook nie in die dogbox omdat die hele kombuis nou weer nat en duermekaar is nie. Ek het dus met die 2de skoon maak slag minder sunlight ingesit.
Nou asb ek meen glad nie dat dit ‘n plaasvervanger moet wees vir die orderntelikke tumblers nie, maar vir ‘n man wat nog sy herlaai tafel behoorlik bymekaar kry, en dan nog in tussen die lastige duiwel met sy 6.5 Creedmoor versoeking moet wegweer, sal hy lekker diens doen in my vrou se wasbak totdat ek die Rolls Royce kan koop.
Hier is ‘n paar kiekies.
Groete,
Jacques

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Mooi man! Lyk heel spoggerig!!!
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Middag Jacques
Waar het jy die ceramic media gekoop en koste?
Groete
Waar het jy die ceramic media gekoop en koste?
Groete
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Mooi man!
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
wlm wrote:Fanie
Die Engelse het mos draad aan ons boere kom bekend stel tydens die Anglo-Boere-oorlog. Daarna het die mense na draad verwys as "Engelse riem". Jy vat na my mening die koek as dit by Engelse riem kom.
Engelse Gemsbok riem
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
-
groblerlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jun 06, 2013 11:05 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek het nou dieslefde boor afgheaal van my "tumbler" af en hom op my annealer gesit.groblerlo wrote:PWV wrote:Die laaste paar foto's en die eindproduk.
ek hou van oom se idee.
ek het nodig gehad om dringend my doppe skoon te kry, en my vriend wat my gewoonlik help met my doppe is land uit.
ek het n ou boor gehad wat se laaier nie meer gewerk het nie. en hom direk op die boor se positiewe en negatiewe gesit. en n ligskakelaar op sy draad gesit. die boor vas gemaak aan n plank wat rondgele het, die boor se spoed vasgemaak met n cable tie, en my eindproduk lyk so.
Planke wat rondgele het gebruik. n koek pan by cash converters vir R20, n paar plankies gesny, gegom en geskroef en bietjie pas werk. Nou het my boor n veeldoelige taak.
Die video is geneem voor ek die nuwe u-bolt opgesit het wat die doppie meer reguit hou en die U-bolt stywer hou.. en die doppe wat bang is vir die vlam in die vlam te hou.(die laaste doppie)
https://vimeo.com/203978839
die foto is van my tumbler en die video van die annealer is op die link.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
L L L L LAAAAAAT looop met hom!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Kyk nou net hoe loop Grobbie se uitgloeier!
Ek is seker dit verskaf jou groot genot om jou handewerk so te sien werk!
Geluk, man!~

Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Ek het besluit ek wil n groter bolt knob hê...vir my .204 Howa. Eks nie toegerus om die boltknob weg te sny en skroefdraad in te sny en dan n gekoopte bolt knob oor te skroef nie. As mens nie laasgenoemde wil doen nie, is mens geforseer om die ding in dele te maak wat op een of ander manier aanmekaar gesit moet word bo oor die bestaande knop. Daar bestaan sulke produkte.
My poging bestaan ook uit spaardele maar werk anders. Dalk het iemand anders al iets soortgelyks gemaak maar ek hou van my plan.
Ek het n ronde staaf aluminium geneem en longitudinaal in twee dele gesaag met n ystersaag. Toe het ek die saagmerke weggevyl dat die twee halwes mooi op mekaar pas. Eks spyt ekt nie meer tyd hieraan gespandeer nie. Toe knyp ek die twee halwes in die draaibank vas en begin machine. Dit het ek gedoen volgens n tekening en mates wat ek geneem het van die bestaande knop. Toe die klaar was, het ek dus met twee helftes gesit wat opmekaar pas om n silindriese vorm te hê. Sou ek hierdie deel eers gedraai het en toe eers middeldeur gesaag het, sou ek met twee helftes gesit het wat (as hulle opmekaar gesit word) nie meer n sirkel sou vorm nie a.g.v. die wydte van die material wat die ystersaaglem sou wegneem. Ok so die een deel (eintlik twee dele) was vervaardig. Die handvatsel (nuwe knop) was die makliker deel om te vervaardig en is so gedraai dat die eerste deel (dele) binne in hom kan indruk. As die nuwe dop dus oor die twee los dele gedruk word, hou hy hulle actually vas in n perfekte sirkel.
Die deel hierna was die swak deel van my plan. Ek het hierdie dele (bo oor die bestaande bolt knop) aanmekaar gegom met n goeie epoksie.
Die foto is my poging en alhoewel epoksie-gom gebruik is, is dit stewig vas en gaan nie loskom nie. Hy is baie funksioneel en werk baie maklik en raak nie aan die scope nie. Eks nie spyt ekt dit gedoen nie. Moet my asb nie vra hoe ek hom ooit gaan afhaal nie. Hy lyk egter so windgat dat ek nie beplan om hom ooit af te haal nie.

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Mooi, Hansman! Nou pas jou naam weer by jou! 
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Die joppie lyk goed. Epoksie swig met hitte. As jy die knop gaan verhit, bv met 'n gasvlam, sal die epoksie smelt.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Ek weet dan van n paar goed wat eerder nie moet warm word nie. LOL. Dankie. Ek het dit nie geweet nie. Sal beslis onthou.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Jy het mooi gemaak hier!!!Hansieslim wrote:Ek het besluit ek wil n groter bolt knob hê...vir my .204 Howa. Eks nie toegerus om die boltknob weg te sny en skroefdraad in te sny en dan n gekoopte bolt knob oor te skroef nie. As mens nie laasgenoemde wil doen nie, is mens geforseer om die ding in dele te maak wat op een of ander manier aanmekaar gesit moet word bo oor die bestaande knop. Daar bestaan sulke produkte.
My poging bestaan ook uit spaardele maar werk anders. Dalk het iemand anders al iets soortgelyks gemaak maar ek hou van my plan.
Ek het n ronde staaf aluminium geneem en longitudinaal in twee dele gesaag met n ystersaag. Toe het ek die saagmerke weggevyl dat die twee halwes mooi op mekaar pas. Eks spyt ekt nie meer tyd hieraan gespandeer nie. Toe knyp ek die twee halwes in die draaibank vas en begin machine. Dit het ek gedoen volgens n tekening en mates wat ek geneem het van die bestaande knop. Toe die klaar was, het ek dus met twee helftes gesit wat opmekaar pas om n silindriese vorm te hê. Sou ek hierdie deel eers gedraai het en toe eers middeldeur gesaag het, sou ek met twee helftes gesit het wat (as hulle opmekaar gesit word) nie meer n sirkel sou vorm nie a.g.v. die wydte van die material wat die ystersaaglem sou wegneem. Ok so die een deel (eintlik twee dele) was vervaardig. Die handvatsel (nuwe knop) was die makliker deel om te vervaardig en is so gedraai dat die eerste deel (dele) binne in hom kan indruk. As die nuwe dop dus oor die twee los dele gedruk word, hou hy hulle actually vas in n perfekte sirkel.
Die deel hierna was die swak deel van my plan. Ek het hierdie dele (bo oor die bestaande bolt knop) aanmekaar gegom met n goeie epoksie.
Die foto is my poging en alhoewel epoksie-gom gebruik is, is dit stewig vas en gaan nie loskom nie. Hy is baie funksioneel en werk baie maklik en raak nie aan die scope nie. Eks nie spyt ekt dit gedoen nie. Moet my asb nie vra hoe ek hom ooit gaan afhaal nie. Hy lyk egter so windgat dat ek nie beplan om hom ooit af te haal nie.
Ek gaan nou jou ontwerp en plan gebruik, maar kyk of ek hom met skroefdraad plaas van gom kan laat werk.
Baie dankie vir die deel. Ek was baie naby om n knop te draai, en die slot se knop kleiner te maak tot ek daar kan draad op sny, maar was maar bang ek neek iets op.
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Andre,
As jy suksesvol in jou poging is sal ek in die ry staan.
As jy suksesvol in jou poging is sal ek in die ry staan.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Andre308
As jy op youtube gaan loer sal jy sien die ouens maak n spesiale "clamp" om die hele slot vas te hou en op te lyn in n draaibank. Dan sny hulle die hele knop weg tot die dikte van die "shaft" wat na die knop lei. Dan sny hulle hierop skroefdraad. Eks nie seker wats jou plan nie, maar dis dalk nie n slegte idee om n soortgelyke proses te volg en dan, sonder om die hele knop weg te sny, net n gedeelte van die knop weg te sny en dan op daai gedeelte skroefdraad te sny nie.
Ek het al ander planne gesien ook. Van hulle vrek netjies...ander swak. Party manne saag sommer die knop heel af en dan sweis n hulle n threaded rod weer daar vas (waar die knop was) waaraan hulle dan n tipe van n tactical knop vasskroef. Ander verleng ook die totale slothandvatsel en gebruik die oorspronklike knop. Soos ek genoem het is party van hierdie baie baie netjies met n TIG welder gedoen. Ander...swak. Ek sal dit nie doen nie.
As jy op youtube gaan loer sal jy sien die ouens maak n spesiale "clamp" om die hele slot vas te hou en op te lyn in n draaibank. Dan sny hulle die hele knop weg tot die dikte van die "shaft" wat na die knop lei. Dan sny hulle hierop skroefdraad. Eks nie seker wats jou plan nie, maar dis dalk nie n slegte idee om n soortgelyke proses te volg en dan, sonder om die hele knop weg te sny, net n gedeelte van die knop weg te sny en dan op daai gedeelte skroefdraad te sny nie.
Ek het al ander planne gesien ook. Van hulle vrek netjies...ander swak. Party manne saag sommer die knop heel af en dan sweis n hulle n threaded rod weer daar vas (waar die knop was) waaraan hulle dan n tipe van n tactical knop vasskroef. Ander verleng ook die totale slothandvatsel en gebruik die oorspronklike knop. Soos ek genoem het is party van hierdie baie baie netjies met n TIG welder gedoen. Ander...swak. Ek sal dit nie doen nie.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Ek hoor jou. My plan is om glad nie aan my slot ae kop te sny nie.Hansieslim wrote:Andre308
As jy op youtube gaan loer sal jy sien die ouens maak n spesiale "clamp" om die hele slot vas te hou en op te lyn in n draaibank. Dan sny hulle die hele knop weg tot die dikte van die "shaft" wat na die knop lei. Dan sny hulle hierop skroefdraad. Eks nie seker wats jou plan nie, maar dis dalk nie n slegte idee om n soortgelyke proses te volg en dan, sonder om die hele knop weg te sny, net n gedeelte van die knop weg te sny en dan op daai gedeelte skroefdraad te sny nie.
Ek het al ander planne gesien ook. Van hulle vrek netjies...ander swak. Party manne saag sommer die knop heel af en dan sweis n hulle n threaded rod weer daar vas (waar die knop was) waaraan hulle dan n tipe van n tactical knop vasskroef. Ander verleng ook die totale slothandvatsel en gebruik die oorspronklike knop. Soos ek genoem het is party van hierdie baie baie netjies met n TIG welder gedoen. Ander...swak. Ek sal dit nie doen nie.
Ek gaan myne maak presies soos joune, behalwe dat ek die agterste 2 halwes n skouer gee soos joune wat net onder in die groot voorste deel in skuif vir die plak, gaan ek die skouer bietjie groter draai sodat ek daat kan draad op sny, en selfde met die groot deel voor. Ook draad in sny. Dan skroef ek hulle oor my bestaande slot kop vas.
Ek hoop dit gaan werk!
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Dit kan mooi werk ja en n beter plan as myne wees. Die twee halwes behoort bymekaar te bly. Let net op dat jy die totale knop nie te groot diameter gee nie, want hy kan moontlik aan jou geweer se scope raak.
O ja...en plaas asb n foto van die resultaat!!!
O ja...en plaas asb n foto van die resultaat!!!
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Koop Nico Harris se aim knop hy skroef sommer vas sonder gom. Daars n man wat hom gecopy het, ek dink hy bly by die see nie mooi nie.
Julle knoppe lyk mooi.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.