klip maag
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: klip maag
Liquid paraffin smeer jou derms en gee die mol spoed
Dit werk vir my vrou.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: klip maag
My ouma het altyd gepraat van kastor olie. Nog nooit self getoets nie maar hulle het altyd gegrap en gesê as jy dit gedrink het jy moet net nie nies nie!
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: klip maag
As ek al hierdie advies lees, moet ek seker nou begin wind-op staan...

- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: klip maag
2 bladsye oor 'n man wat nie kan k#$%k nie Hoop hy begin nou 'n volgende onderwerp oor hoe om gietergat nou te stop
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: klip maag
Bokboran, watter raad kan jy nou aanbeveel?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: klip maag
Jy sê dan skyt 'n mens soos 'n reier!bokboran wrote:2 eetlepels opgehoop engelse sout een glas water
