NHB150 Labortoruim Skaal
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
NHB150 Labortoruim Skaal
Het vandag my skaaltjie gekry.
Eerste indruk is baie goed.
Skaal voel en hanteer soos n skaal van hoe gehalte.
Volgende op die lys is om n basis of n platvorm te bou wat die trickler oor die skaal hou.
Is daar dalk iemand wat met so skaal laai wat kan deel hoe hulle hul trickler gebruik saam met die skaal.
Groete
Sent from my SM-J111F using Tapatalk

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Sal jy nie asseblief 'n foto van die skaal plaas nie?
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201701 ... 93edd8.jpg[/IMG] nog nie gekalibreer nie. Net uit gepak en bekyk.
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170131/d9c5e3730f25dd7c191ced3d2b93edd8.jpg
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Wat betaal mens vir so 'n skaal?
Waar is hy te koop?
Waar is hy te koop?
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Rupert op die forum. Of www.scalerite.co.zaPWV wrote:Wat betaal mens vir so 'n skaal?
Waar is hy te koop?
Afgerond na R3800 met calibration toets stukies, Btw en posgeld ingesluit.
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
NHB150 Labortoruim Skaal
Ek het n spliternuwe een in sy boks met 100g kalibrasie gewig tekoop vir R3000 as iemand belangstel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Dis tog 'n baie goeie skaal. Hoekom verkoop jy hom?Heinds wrote:Ek het n spliternuwe een in sy boks met 100g kalibrasie gewig tekoop vir R3000 as iemand belangstel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Toe ek nog met myne gelaai het en ekt die trickler gebruik het ek hom op my Forster rooi kassie gesit. Werk uit vir die perfekte hoogte.Abbott.45 wrote:Het vandag my skaaltjie gekry.
Eerste indruk is baie goed.
Skaal voel en hanteer soos n skaal van hoe gehalte.
Volgende op die lys is om n basis of n platvorm te bou wat die trickler oor die skaal hou.
Is daar dalk iemand wat met so skaal laai wat kan deel hoe hulle hul trickler gebruik saam met die skaal.
Groete
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
Geniet hom, mens se ES daal stewig met die skale
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Waarmee laai jy nou Toelie?toelie wrote:
Toe ek nog met myne gelaai het en ekt die trickler gebruik het ek hom op my Forster rooi kassie gesit. Werk uit vir die perfekte hoogte.
Geniet hom, mens se ES daal stewig met die skale
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Wil ook graag hoor waarom julle nie meer hierdie sakkurate skale gebruik nie!
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Het vir my n Lyman Gen6 gekoop. Hy werk baie goed vir wat ek wil doen so die Lab skaal staan nou in sy boksie in die kas. Niks fout met hom nie maar ek sien nie die nut om my lyman ladings op hom ook te sit nie. Nee wat, hy is in die mark.Jean Marais wrote:Dis tog 'n baie goeie skaal. Hoekom verkoop jy hom?Heinds wrote:Ek het n spliternuwe een in sy boks met 100g kalibrasie gewig tekoop vir R3000 as iemand belangstel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Rasmus wrote:Waarmee laai jy nou Toelie?toelie wrote:
Toe ek nog met myne gelaai het en ekt die trickler gebruik het ek hom op my Forster rooi kassie gesit. Werk uit vir die perfekte hoogte.
Geniet hom, mens se ES daal stewig met die skale
Rcbs Charge Master. Skiet dood eenvoudig net teveel en dit is baie tydsaam om met die Scalrites te laai. Gebruik hom nog wel as ek lading ontwikkeling doen of laai vir groepering skiete.
Op die scalrites tel hy die laaste korrel se gewig verskille op en dit is lekker.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Abbott
Sit jou trickler regs agter op die casing van die skaal en trickle dan so in jou bakkie in. Maak net seeker dat hy nie teen die klein
ronde S/S plaatjie raak nie want dit sal jou gewig belemmer.
Groete
Sit jou trickler regs agter op die casing van die skaal en trickle dan so in jou bakkie in. Maak net seeker dat hy nie teen die klein
ronde S/S plaatjie raak nie want dit sal jou gewig belemmer.
Groete
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Ja, geen twyfel dat dit great skale is nie. Bitter akkuraat.toelie wrote:Rasmus wrote:Waarmee laai jy nou Toelie?toelie wrote:
Toe ek nog met myne gelaai het en ekt die trickler gebruik het ek hom op my Forster rooi kassie gesit. Werk uit vir die perfekte hoogte.
Geniet hom, mens se ES daal stewig met die skale
Rcbs Charge Master. Skiet dood eenvoudig net teveel en dit is baie tydsaam om met die Scalrites te laai. Gebruik hom nog wel as ek lading ontwikkeling doen of laai vir groepering skiete.
Op die scalrites tel hy die laaste korrel se gewig verskille op en dit is lekker.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Ek maak so. Dankie baieRUPERT wrote:Abbott
Sit jou trickler regs agter op die casing van die skaal en trickle dan so in jou bakkie in. Maak net seeker dat hy nie teen die klein
ronde S/S plaatjie raak nie want dit sal jou gewig belemmer.
Groete
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Die skale werk bitter lekker.
Sy battery maak dat mens op die skietbaan ook kan werk met hom.
Ek het juis gister met myne op 'n baan gesit en werk.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170202/e9b12632a29a2966aca450a4645884c8.jpg
Sy battery maak dat mens op die skietbaan ook kan werk met hom.
Ek het juis gister met myne op 'n baan gesit en werk.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170202/e9b12632a29a2966aca450a4645884c8.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Re: NHB150 Labortoruim Skaal
Smart....baie smart.
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
Sent from my SM-J111F using Tapatalk