Opsoek na biltong dag jag naby Bloemfontein Julie maand

Post Reply
FredJ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am

Opsoek na biltong dag jag naby Bloemfontein Julie maand

Post by FredJ »

Goeie more,
Ek is opsoek na 'n dag jag vir biltong (2-3 groot wild spesies oor 2 dae) gedurende Julie maand, 6 en 7 Julie verkieslik, in 'n 2 ure radius van Bloemfontein af.
Ek weet vir meeste plase is dag jagte nie ekonomies die moeite werd nie, maar ek vat maar 'n kans.
Indien iemand weet van so 'n geleentheid laat my weet asb.
Dankie.
Groete
Fred
.22lr Sako
.222 Magnum Anschutz
6.5 Creedmoor Howa
.30-06 Springfield Steyr Mannlicher
8x68 Steyr Mannlicher
9.3x64 Brenneke
.45-70 Govt Marlin
12Ga Cogswell & Harrison
9x19 Glock
Post Reply