Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
eks nuut hier, het vannaand eers uitgevind van die lekker kuier hoekie.
wel eks van die wes-kaap maar n cheetha in murg en been.
mal oor visvang , het nog nooit gejag nie
lyk of n mens lekker hier kan kuier
Welkom hier, ons (eintlik ekke ) soek lankal iemand wat kan vertel waar innie Weskus vang ons nog vis van die kant af. En ek praat nou nie van een 'n naweek nie.
Help die visvanggedelte warm hou oppie forum
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Ek het baie lanklaas vis gevang, alhoewel ek teen die see sit. Ek wil dit weer begin doen. Die manne van gereeld hier by Langebaan lekker vis. Noudie dag is n 48kg Kabeljou hier 4km van my af teen die strand gevang deur n vrou hierso. Armand mater hier van die forum hengel gereeld langs die Weskus, ek hoop hy sien die raak en gesels bietjie saam waar lekker plekke is.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Rooies wrote:
ja van 86 tot 91. en jy
frankie borcher is die naam
Stoei jy dan nie meer nie?
[/quote]
nee wat. my liggam het besluit genoeg is genoeg, buitendien ek moet gewig afbring vir die bo 100 afdeling
nee regtig. ek werk skofte so kan nie meer so fluks gaan oefen nie
pm asb