Qwantani oord - Sterkfontein dam
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Qwantani oord - Sterkfontein dam
Ons gaan komende naweek Qwantani toe. Enige tips en tricks? Papgooi, bass?
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Qwantani oord - Sterkfontein dam
Ek sou nie soontoe gaan sonder n klompie Salmo Hornets nie.
Jy sal die geelvis roer.
Jy sal die geelvis roer.
Goed, beter, 6millimeter!
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Qwantani oord - Sterkfontein dam
Ok wiele! Fanks G!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: Qwantani oord - Sterkfontein dam
Bass is skaars hulle sit altyd in die gras, miskien 'n fluke.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Qwantani oord - Sterkfontein dam
Nee man!!!! Mens vang daai geelvis op vlieg. Dis 1 van die top 5 stilwater sightfishing spots in die wêreld dan wil jy geelvis net kunsaas van??Ek sou nie soontoe gaan sonder n klompie Salmo Hornets nie.
Jy sal die geelvis roer.
Ons gaan oor 2 naweke daarheen juis vir geelvis op die vlieg. Klipspringer caddis, swart miere, sprinkane en Zaks klaar gebind en reg vir die trip.
Vlakvark om terug te kom na jou vraag oor die bass. Sterkies is nie juis bekend as bass dam nie. mens kry kulle hier en daar maar daar is baie beter plekke as Sterkies. Miskien maar meer aandag aan die papgooi gee.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Qwantani oord - Sterkfontein dam
VS, kan jy vlieg gooi?Vlakvark Soldaat wrote:Ons gaan komende naweek Qwantani toe. Enige tips en tricks? Papgooi, bass?
Het jy 'n boot? Die dam se storms is nie jou maat nie! As jy dink jy gaan dit maak terug na die hawe, parkeer eerder en wag vir die ergste om verby te gaan. As die storm oor die Drakensberge kom is daar gewoonlik 'n groot "down draught" wat groot golwe veroorsaak. As jy dit probeer hardloop kan jy moeilikheid kry, bv die wind het heeldag noord gewaai en die storm draai hom wes - kyk dan klim daar lelike goed uit daai 80m dieptes. Golwe van tot 2m wat uit 2 rigtings kom. Gaan kyk op Youtube vir "Sterkies storm" daai dag het hy golwe oor 5m kranse geslaan.
Maak seker jy het genoeg petrol die dam is 9600 Ha.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Qwantani oord - Sterkfontein dam
Kwaai, dan sal ek papgooi en degies, en Geno se raad ook volg, dis meer en deels vir die laaities (sluit my in hahaha) om bietjie te vang.
Yes ek het n boot, maar hy bly tuis die naweek.
Yes ek het n boot, maar hy bly tuis die naweek.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: Qwantani oord - Sterkfontein dam
Gatvol en Has been floaties met 'n degie agter met klein strepie Almond op die bol. Wees maar geduldig en gooi dieperig as jy kan. As jy epos adres inbox of foon nommer stuur kan ek vir jou fotos stuur. EK kry dit nie opgelaai nie.
Groete
Groete
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Qwantani oord - Sterkfontein dam
0823792522, dankie, Wattle, ek sien jy is sommer n local daarso!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk