Het iemand al hier gaan tiervis vang, lyk baie lekker.https://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j ... 4172,d.ZGg
https://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j ... 4172,d.ZGg
Twin River Island Lodge
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Twin River Island Lodge
Goeie Dag Arnold
Ek was nie self daar nie, maar n vriend van my was daar en baie suksesvol gewees.
Hulle pryse is ook baie goed vergelyking met die nader lodges in die area.
Ek was nie self daar nie, maar n vriend van my was daar en baie suksesvol gewees.
Hulle pryse is ook baie goed vergelyking met die nader lodges in die area.
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Twin River Island Lodge
Dankie ek gaan hul ook kontak
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are