7x57 probleem
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
7x57 probleem
More,
Ek skiet n Mauser 7x57 wat oom Ginger so 8jaar gelede vir my oorgedoen het, nou my probleem is, hy skiet so bont soos 'n spray gun. Wat kan die fout wees? Scope? Skroewe los? Is dit ekke?
Help asb!
Ek skiet n Mauser 7x57 wat oom Ginger so 8jaar gelede vir my oorgedoen het, nou my probleem is, hy skiet so bont soos 'n spray gun. Wat kan die fout wees? Scope? Skroewe los? Is dit ekke?
Help asb!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
Corumana
Re: 7x57 probleem
Ek het 'n 8x60s wat dieselfde gedoen het en daar was n probleem met die "scope mounting" Gaan kyk na jou ringe, soms skyf die scope in die ringe. Die oplossing is eenvoudig as dit die geval is. Haal jou scope uit die ringe, draai 'masking tape' waar die ringe en die scope bymekaar kom om die scope en hermonteer. Jou scope sal in plek bly en nie skyf nie. Die 'recoil' van die 7x57 en 8x60s laat jou scope skyf.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 7x57 probleem
Dankie ek gan dit probeer, ding is op n papierbord op 100m skiet ek 2 hoog regs, een links middel, 2 mis, een in die centre en dan direk daarna weer heeltemal mis, ek gaan die mountings kyk en hoop dat dit die probleem is.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 7x57 probleem
Hugo, ek het ookal hierdie probleem gehad. wat jy nou al moet weet is dat dit n proses van uitskakeling is. die eerste ding wat ek 100% sal seker maak, is die scope mounts en presies hoe vas hulle is. as hulle reg en vas is dan kan jy sommer gou n vriend se scope(wat defnitief nie n probleem met sy scope het nie) leen en dan die scope op jou geweer sit. skiet gou met sy scope en kyk na die groep. ek het so n tyd terug baie moeite en geld aan my 308 spandeer om net later uit te vind dat die agterste scope mount se agterste skroef se gat geruim was. jy kon dit eenvoudig nie met die blote oog sien nie, en as dit nie vir die gunsmit was nie, sou ek nou nog gesoek het. ek wou vra of die geweer gepak is en of vry, maar so n groot sprong in skote klink soos die scope en/of alles wat saam met die scope gaan, en die scope self.
het die geweer nog oopvisiere. indien wel skiet deur die oopvisiere en kyk of jy meer konstantheid kry.
het die geweer nog oopvisiere. indien wel skiet deur die oopvisiere en kyk of jy meer konstantheid kry.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Corumana
Re: 7x57 probleem
Dit klink soos n scope wat skyf in die ringe. Die beweging is so min dat jy dit nie met die blote oog maklik raaksien nie. Soos ook genoem, maak seker jou skroewe draai styf genoeg vas. Maak seker jy gebruik kwaliteit toebehore op die geweer.
-
DUTOITF
Re: 7x57 probleem
Laas jaar het jagter by my kom jag en presies dieselfde probleem gehad. Na baie patrone, swets en nog meer vind ons toe uit dat sy geweer belt se skroef wat aan die voor punt van die kolf in gedraai is te diep in gedraai het en sodoende teen die loop van die geweer gedruk het. Dit het veroorsaak dat die geweer elke skoot anders geskiet het.
Skroef uitgedraai en die probleem was opgelos.
Sterkte
Skroef uitgedraai en die probleem was opgelos.
Sterkte
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 7x57 probleem
Ek gaan mar vir Private Ryan saam sleep baan toe dat ek sy duur scope op my geweer kan sit ek kyk of als beter loop van daar af. Dankie vir die terugvoer manne! Dit word opreg waardeer!!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: 7x57 probleem
baie bier kan drink en jy daarna 'n ordentlike scope koop.hugo wrote: Ek gaan mar vir Private Ryan saam sleep baan toe dat ek sy duur scope op my geweer kan sit ek kyk of als beter loop van daar af. Dankie vir die terugvoer manne! Dit word opreg waardeer!!
FIXED
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 7x57 probleem
Hy moet dalk net die Niko Sterling af haal en weg gooi en n 4 x 32 Lynx op sit... he he hePRIVATE RYAN wrote:baie bier kan drink en jy daarna 'n ordentlike scope koop.hugo wrote: Ek gaan mar vir Private Ryan saam sleep baan toe dat ek sy duur scope op my geweer kan sit ek kyk of als beter loop van daar af. Dankie vir die terugvoer manne! Dit word opreg waardeer!!
FIXED
Sorry Hugo byt sommer net.
Die manne het goeie raad gegee
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- LN (Louis)
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Re: 7x57 probleem
Hugo,
Met watter gewig punt skiet jy? Ek het so 6jaar gelede dieselfde probleem gehad met 130 & 150gr punte (my haelgeweer het beter patterns geskiet
). Het alles nagegaan... van die skroewe wat die aksie vashou tot die ringe en hoe die scope daarin sit. Na baie moeite kon ek net nie beter groepe as 90mm op 100m kry nie.
Het oorgeslaan 175gr punte toe wat die groepering na 50mm op 100m laat krimp het. Goed genoeg om vir die volgende 3jaar biltong huistoe te bring maar net tot op so 130m. Iemand s? toe ek moet probeer om 190gr of swaarder punte te probeer.
Het so 100 190gr Claw punte gekry. 38gr S355, CCI 200 slagdoppe, Highlanderdoppe met 'n COL van 78mm gee nou vir my 25mm op 100m. Goed vir my selfvertroue en goed genoeg om van vooraf regdeur 'n blouwildebeesbul te skiet.
Hoop jy kom reg met die 7mm.
Met watter gewig punt skiet jy? Ek het so 6jaar gelede dieselfde probleem gehad met 130 & 150gr punte (my haelgeweer het beter patterns geskiet
Het oorgeslaan 175gr punte toe wat die groepering na 50mm op 100m laat krimp het. Goed genoeg om vir die volgende 3jaar biltong huistoe te bring maar net tot op so 130m. Iemand s? toe ek moet probeer om 190gr of swaarder punte te probeer.
Het so 100 190gr Claw punte gekry. 38gr S355, CCI 200 slagdoppe, Highlanderdoppe met 'n COL van 78mm gee nou vir my 25mm op 100m. Goed vir my selfvertroue en goed genoeg om van vooraf regdeur 'n blouwildebeesbul te skiet.
Hoop jy kom reg met die 7mm.
Louis.
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 7x57 probleem
Ekt 150gr geskiet en toe oorgegaan 174gr toe maar die groepe was so swak soos altyd!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: 7x57 probleem
Hoekom jaag jy nie 'n paar 215 gr
Rhino's deur hom nie?
Rhino's deur hom nie?
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 7x57 probleem
Dis nie 'n .303 nie.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- LN (Louis)
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Re: 7x57 probleem
Klink of jy regtig 'n probleem het. Maak soos die ouens s? en kyk of jou scope behoorlik vas is.
Watter tipe loop het jy op die geweer?
Louis.
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 7x57 probleem
Hugo,
Wat se scope en scope mount en rigs het jy op die geweer?
Kyk ook dat jou loop free floatings maw dat jou loop nie erns vas druk teen die hout kolf nie..
Wat se scope en scope mount en rigs het jy op die geweer?
Kyk ook dat jou loop free floatings maw dat jou loop nie erns vas druk teen die hout kolf nie..
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
300Winmag
Re: 7x57 probleem
Hugo - dalk moet jy iemand anders eers ook 'n paar skote laat skiet en kyk wat gebeur
voor jy te veel moeite doen. ;D
voor jy te veel moeite doen. ;D
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 7x57 probleem
Hugo
Daar kan een van omtrend 10 goed verkeerd wees ply jy, in Pretoria ,bring laat ons hom saam deur gaan en kyk.
Daar kan een van omtrend 10 goed verkeerd wees ply jy, in Pretoria ,bring laat ons hom saam deur gaan en kyk.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 7x57 probleem
Fanie waar is jou plek?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
Johanswarts
Re: 7x57 probleem
Een van my vriende het n Ruger M77 gehad met n Leica scope op wat dieselfde gedoen het. Het hom maande gevat om die probleem op te spoor. Dit was n haar krakie op die kolf om die slot wat mens slegs met fyn ondersoek kon raaksien. Dit was die oorsaak van die onakkuraatheid. Nuwe kolf laat bou en siedaar.
Hy was nie seker oor die rede dat die kolf gekraak het nie maar ons spot hom nogsteeds en se dit was die skop van die geweer - dit is n 338 Winmag.
Hoop dit help.
Groete
Johan
Hy was nie seker oor die rede dat die kolf gekraak het nie maar ons spot hom nogsteeds en se dit was die skop van die geweer - dit is n 338 Winmag.
Hoop dit help.
Groete
Johan
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 7x57 probleem
hugo
Ek bly in Moreletapark in Pretoria.Op die oom blik is ek in die middel van Cambodia sal op die 11de terug wees my nommer is 0824688657.
Ek bly in Moreletapark in Pretoria.Op die oom blik is ek in die middel van Cambodia sal op die 11de terug wees my nommer is 0824688657.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 7x57 probleem
Stefaans,fanie17 wrote: Ek bly in Moreletapark in Pretoria
Oom Fanie is mos jou buurman!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 7x57 probleem
Ok Fanie, ek kontak jou dan na die 11de.