Moontlikke kruit tekort in SA.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Moontlikke kruit tekort in SA.
manne ek het dit goed gedink om julle in kennis te stel, dat ek die afgelope week by meer as een wapenhandelaar gehoor het dat daar een of ander probleem is met die koerier wat kruit in SA mag rondry. die handelaars dink nou daaraan om maar met hul oposissie saam te werk en maar n bakkie te stuur om kruit self aan te ry. dit gaan n baie groot verhoging in pryse tot gevolg, omdat die kostes om die kruit te kry nou aansienlik meer gaan wees. ek sou dink as jy nog wonder oor n blik kruit wat jy wil koop en jy weet van n handelaar wat nog een het, moet jy maar gou spring.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
ej kan dit beaam. Was gister by die Kooperasie en dog toe dat ek maar nog 'n ekstra blikkie of 2 kruit kry. Die man s? toe: "ons kan glad nie kry nie, nie 335, 365, 385,nie een nie, weet nie wat gaan ons maak nie".
Die Kooperasie koop by Nicolas Yale, AHS, Formalito ens aan so as hulle nie kan kry nie weet ek nie hoe ons dit gaan kry nie. Die man het laat deurskemer dat hulle ook 'n redelike probleem het om Sierra en Hornady koele te kry, blykbaar vaar die kano nog iewers rond en kan hulle nie 'n datum gee wanneer hulle weer gaan inkry nie.

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
Koeriermatskappy se wiele het afgeval - blykbaar bankrot. Wonder of PMP nog kruit by Somchem kry en die geweerbedryf nie met hulle kan reel vir vervoer van kruit?
Tripod
Tripod
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
Watter Koerier maatskappy? tog net nie RAM nie 
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
Byers,
Defnetief nie Ram nie, Ons maatskapy maak ook gebruik van hulle en het nou net met die manne gepraat.
Dit blyk CDC te wees.
Ram het nou heelwat van hulle kliente oorgevat en Somchem kan moontlik ook een wees, indien wel sal dinge vinnig op track wees.
Groete
JP

KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
Kon ook nie kruit kry in Bloem nie... 
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
Wat betaal julle nou vir kruit by die verskillende winkels...... Maak so lys en begin post! ons praat nou van 335 355 365 en 385
VLT R290
VLT R290
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
Hi tech arms in benoni: R255
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
R325 by die kooperasie. As ek wil goedkoper koop moet ek ? 100km Vereeniging toe ry. Dit was die laaste prys voor die tekort.
Billik ne
Billik ne
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
More,
Ek het so drie weke terug S335 by VLT gekoop vir R275-00. Die Blou Meel in Alberton het daardie tyd vir S335 R310-00 gevra.
JvB
Ek het so drie weke terug S335 by VLT gekoop vir R275-00. Die Blou Meel in Alberton het daardie tyd vir S335 R310-00 gevra.
JvB
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
S365 lot063 R285 by Spar in Kroondal net buite Rustenburg.
Ja julle het reg gelees, SPAR!
Ja julle het reg gelees, SPAR!
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
Geno wrote: S365 lot063 R285 by Spar in Kroondal net buite Rustenburg.
Ja julle het reg gelees, SPAR!
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
Sal Bietjie met GRT Spar se baas moet praat.Geno wrote: S365 lot063 R285 by Spar in Kroondal net buite Rustenburg.
Ja julle het reg gelees, SPAR!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
Jip.
Al wat ek daar koop is Kruit, primers en ammo. Goedkoper as die gunshop in Rustenburg.
Die ander goed sal ek by Theo se Spar in die dorp koop.
Al wat ek daar koop is Kruit, primers en ammo. Goedkoper as die gunshop in Rustenburg.
Die ander goed sal ek by Theo se Spar in die dorp koop.
Goed, beter, 6millimeter!
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
Genade julle is gelukkig. Hier kry jy niks en as jy dit kry betaal jy. Ek het nou die dag 100 x 115gr koeels vir my 9mm gekoop, Sierra Targetmaster dink ek het R495 vir dit betaal. Ons betaal ten minste 30% meer hier as jy dit kan kry.Geno wrote: Jip.
Al wat ek daar koop is Kruit, primers en ammo. Goedkoper as die gunshop in Rustenburg.
Die ander goed sal ek by Theo se Spar in die dorp koop.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Moontlikke kruit tekort in SA.
Ek het die laaste twee blikke S341 gekoop by die Koop. R190 stuk
Geroer-nie geskud nie