Tweedehandse kluis gesoek Vredendal omgewing
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Tweedehandse kluis gesoek Vredendal omgewing
Goeie dag manne. Soek 2-de handse kluis vir 3 gewere in die Vredendal omgewing. Kan julle manne help?
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Tweedehandse kluis gesoek Vredendal omgewing
Ek kan nie help met 'n twedehandse kluis nie, maar as jy nie regkom nie, probeer Rebel Rifle safes
Nuwe 3 geweer kluis vir R2350... ek dink hulle vra 500 rand ekstra vir aflewering of iets jy gaan nie beter pryse kry nie glo ek.
Nuwe 3 geweer kluis vir R2350... ek dink hulle vra 500 rand ekstra vir aflewering of iets jy gaan nie beter pryse kry nie glo ek.
Rebel Rifle Safe Sa Pty Ltd added 6 new photos.Like Page
December 12, 2016 ·
Ons is oop
3 kluis 1300x300x300 R2350
4 kluis 1300x300x300 R2500
6 kluis 1300x360x370 R3700
6 kluis do 1500x360x370 R4400
10 kluis 1300x500x450 R4400
10 dubbel 1500x500x450 R5500
BULK kluise sal frydag Volgende week in wees
Gerhard 0842475989
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Tweedehandse kluis gesoek Vredendal omgewing
Dankie Alec!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper