Loop vir 260 rem
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Loop vir 260 rem
Naand manne
Ek is op soek vir n loop vir n 260 wat ek wil bou. S&O het hart en kriege lope.Kan ek hulle gebruik of wat stel julle voor? Weet iemand waar kan ek pacnor match loop kry?
Sorry vir al die vrae so op een hoop
Lekker aand

260rem 8x57js brno 12br mossberg
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Loop vir 260 rem
HVZ
Ek sien dat Die Skietwinkel in Bloemfontein adverteer in van die tydskrifte dat hulle Pacnor lope in voorraad het. 051-4443590.
groete

fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Loop vir 260 rem
HVZ
Vertel meer van die lope,wat ek kon sien is dit baie goei lope watse ander kalibers het jy.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Loop vir 260 rem
Naand Hernry.
Dankie vir jul besoek hier op Kathu - was lekker om julle oor te h?! Man ek het die laaste 1:8 HART loop by die Skietwinkel net voor jou opgeraap. Krieger lope is goed ou maat. As jy een kan kry sit hom met 'n geruste hart op - neem net die volgende inag - 260 Rem hou van 'n lekker stywe draai 1:8 of selfs 'n 1:9.
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: Loop vir 260 rem
Jaco
Dit was lekker om daar by julle te kan skiet, ek moet se ons op Ulco sal moet bont staan om die dag so goed soos julle te kan aanbied.
My plan is om n 1in8 loop op te sit maar ek ken nie die lope nie. Dankie vir die vinnige antwoord op die post.
Lekker aand
HVZ
Dit was lekker om daar by julle te kan skiet, ek moet se ons op Ulco sal moet bont staan om die dag so goed soos julle te kan aanbied.
My plan is om n 1in8 loop op te sit maar ek ken nie die lope nie. Dankie vir die vinnige antwoord op die post.
Lekker aand
HVZ
260rem 8x57js brno 12br mossberg
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Loop vir 260 rem
Ek wag vir my 260 Rem AI en het 'n Broughton 1:8 loop op hom.
Persoonlik sou ek of Hart of Krieger vat en maar van Pacnor vergeet. Hart en Krieger lope is bekend as goeie lope, nie dat Pacnor nie goed is nie maar ek dink nie hulle is heeltemal in dieselfde klas nie.
Ek dink egter dat al drie baie mooi sal skiet en jou keuse moet jy maar grond op watter loop jy kan kry in jou verlangde twist en profiel ...
Nice kaliber keuse

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Loop vir 260 rem
Hallo HVZ
Is jy van Ulco?
Wouter
Is jy van Ulco?
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Loop vir 260 rem
Ek beaam wat Arnold s
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Loop vir 260 rem
HVZ
Jy sal nie verkeerd gaan met n KRIEGER loop nie, ek het twee, 6mm BR en n 25 Koevoet, altwee sal heeldag, elkedag, onder n duim skiet op 300m.
Ek het n 260 Rem met 1-9 twist loop, Walther Match loop, ek skiet tans met hom 120gr Sierra MK teen so 3050 ft/sec, maar soos jy seker weet doen hierdie geweer einlik sy ding met die 142 MK punte, ek dagoes met myne, daarom die ligter punte vir so n bietjie beter trajek.
Mooi loop
Francois
Jy sal nie verkeerd gaan met n KRIEGER loop nie, ek het twee, 6mm BR en n 25 Koevoet, altwee sal heeldag, elkedag, onder n duim skiet op 300m.
Ek het n 260 Rem met 1-9 twist loop, Walther Match loop, ek skiet tans met hom 120gr Sierra MK teen so 3050 ft/sec, maar soos jy seker weet doen hierdie geweer einlik sy ding met die 142 MK punte, ek dagoes met myne, daarom die ligter punte vir so n bietjie beter trajek.
Mooi loop
Francois
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Loop vir 260 rem
Henri.
Ek sal m?re bietjie met Willem gesels - jy moet bid, dalk, net dalk het hy nog die oorspronklike 1:9 Hart wat ek bespreek het - het hom nooit kanseleer nie - het net vir Gerrie gevra om vir my liewer 'n 1:8 as die 1:9 op te sit.
Is m?re op kurses, maar sms my net so in die middel van die dag dan hoor ek gou weer - net dalk is ons gelukklg.
Dankie vir die kompliment(e) rondom die Intermyn skiet se organisering - moet regtig s? dat ek 'n puik ondersteunings span agter my het. Flip, Narra en Joos het sonder dat ek hulle gevra het al die administratiewe en logistieke werk gedoen - ek, 168 Supremacy(Wynand), Hein(KSV) en Andr? Erasmus het die lekker deel, die skiet, hanteer.
Mooi aand.
Jaco
Ek sal m?re bietjie met Willem gesels - jy moet bid, dalk, net dalk het hy nog die oorspronklike 1:9 Hart wat ek bespreek het - het hom nooit kanseleer nie - het net vir Gerrie gevra om vir my liewer 'n 1:8 as die 1:9 op te sit.
Is m?re op kurses, maar sms my net so in die middel van die dag dan hoor ek gou weer - net dalk is ons gelukklg.
Dankie vir die kompliment(e) rondom die Intermyn skiet se organisering - moet regtig s? dat ek 'n puik ondersteunings span agter my het. Flip, Narra en Joos het sonder dat ek hulle gevra het al die administratiewe en logistieke werk gedoen - ek, 168 Supremacy(Wynand), Hein(KSV) en Andr? Erasmus het die lekker deel, die skiet, hanteer.
Mooi aand.
Jaco
Dont tell me, show me......
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: Loop vir 260 rem
Manne
Kom ek gee eers bietjie terugvoer voor ek al weer vrae het. Ek het toe die hart loop gevat met n 1in8 twist. Die loop is 31.5 duim lank maar nou die vraag, wat se lengte moet ek hom maak vir die 260? Ek hoor van nodes en goed maar my dak is te vlak vir als. Enige raad/siening is welkom
Dankie weereens
Hvz

Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Loop vir 260 rem
28 of 26" skiet net die ding.....moenie te veel hana-haa nie...krieger, broughton en bartlein word tans as die beste lope beskou, gaan lees http://www.6mmbr.com
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Loop vir 260 rem
HVZ
Sou met die 28 gegaan het as ek jy was, hang af van jou aanwending, die 26 is ook nie sleg nie, kan dalk n bietjie beter hanteer as jy nie net op die baan skiet nie....
Mooi loop
Francois
Sou met die 28 gegaan het as ek jy was, hang af van jou aanwending, die 26 is ook nie sleg nie, kan dalk n bietjie beter hanteer as jy nie net op die baan skiet nie....
Mooi loop
Francois
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Loop vir 260 rem
HVZ
Watter gewig koeels beplan jy om te skiet?
Is dit die gewone 260 Rem of dalk 'n Improved weergawe?
Laat weet dan skryf ek bietjie vir jou wat die moontlikhede hoort te wees.
{Op die oomblik het my 260 Rem AI 'n 28.5" loop, dit is nou om te probeer om 'n 139/140gr koeel hier na aan die 3000 fps te druk
}

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Loop vir 260 rem
Haha en hoe lyk dit Arnold kry jy dit reg?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Loop vir 260 rem
Ek weet nog nie, ek wag nog vir die CFR om die papierwerk te finaliseer 
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: Loop vir 260 rem
Arnold
Dit is die gewone 260rem.Ek wil ook 140gr punte skiet,maar wat gaan die verskil wees as ek bv. dan n 120 of ligter punt so laai? Saldit jou akuraadheid beinvloed?
Dankie
Hvz
Dit is die gewone 260rem.Ek wil ook 140gr punte skiet,maar wat gaan die verskil wees as ek bv. dan n 120 of ligter punt so laai? Saldit jou akuraadheid beinvloed?
Dankie
Hvz
260rem 8x57js brno 12br mossberg
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Loop vir 260 rem
Ek copy sommer van 'n ander thread waar ek dit opgesit het, behalwe vir die 123 gr Lapua Scenar wat ek gou weer op gegrawe het.
Met 'n 123 gr Lapua ... 24" .......... 26" .......... 28"
260 Rem ................. 2866 fps .... 2854 fps .... 3051 fps
Met 'n 130 gr Berger ... 24" .......... 26" .......... 28"
260 Rem ................. 2831 fps .... 2820 fps .... 3010 fps
Met 'n 140 gr Berger ... 24" .......... 26" .......... 28"
260 Rem ................ 2784 fps .... 2770 fps .... 2763 fps
Met 'n 123 gr Lapua ... 24" .......... 26" .......... 28"
260 Rem ................. 2866 fps .... 2854 fps .... 3051 fps
Met 'n 130 gr Berger ... 24" .......... 26" .......... 28"
260 Rem ................. 2831 fps .... 2820 fps .... 3010 fps
Met 'n 140 gr Berger ... 24" .......... 26" .......... 28"
260 Rem ................ 2784 fps .... 2770 fps .... 2763 fps
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Loop vir 260 rem
Baie geluk met die Hart loop - jy gaan darem nie spyt wees nie.
Jou draai is 100% - nou moet Gerrie hom ner aanmekaar kry - dink nogal jy gaan 'n tydjie wag - die een wat ek Januarie ingegee het vir bou l? in die lyn en Dawid s? dat hulle binnekort aan hom sal begin bou!!! Whooha!