Ek het 'n hele paar handgemaakte jag messe by my pa geerf. Min van hulle was gebruik dus gaan ek die messe nog mooi uitstal in die Grot. Maar wat nou gemaak as jy nogsteeds 'n sagte plek het vir handgemaakte messe. Ek reken toe ek moet iets ordentlik kry vir die kombuis, braai, kos maak. In Desember maak ek 'n draai by die Gulde se uitstalling in Brooklyn. Kyk daar is bitter mooi messe en ek moet my beursie vashou!! Riaan Manser se taktiese messe eish, vat my geld!! En daar is stelle handgemaakte steak messe. Ek dink as mens so stel het dan gaan mens elke dag braai.
Ek is deur al die stalletjies en hak vas by Tinus Steenkamp se Damaskus stel. Die Damaskus koolstof is 'n styl wat ek lankal na kyk en die stel lyk perfek, vir my begroting. Ek het al 'n Japanese mes gesien wat die prys van die stel is en dan wat tot R9,000 is.
https://lh3.googleusercontent.com/TKe62I4mPZdqv1QA7pYWc4ynuWmlGKGnAqxXWWxP5oWqeqLDXF993DnN0OimhGga6kVRsFe4EI8p2aZji1JjpdK8mcBC3Re3jeExE0bWyFncV_PLtfYLag7TOXxOQxmbXFv2_LADtIwGy6wSP5ulH0I6TL2fpYgUTYkztEzU0FU2NG8sVUDdRKN1577gpZfv0rGdl1MnZULhuExYeMhUCeGOlr6To_5XrXMUh08lX_F2k__trxCBKNtHurxuyLPELwRXjtp8iW1cdJ3iyEcqUSbFKmoABmZiZaszpWMs3jnkqzz3ZUCAVkS4C_VQ2TxMO5dxvNRcf-brVv1SO2W-nW4yArNcLeI5eFrZFLXMAdLkmSpFepb_ITo50ttj9W42DDoqzwgv4No9hYt78rTFaaHdv_hnjOIlWL-aaPoO6rPunyMBK_-evy9pws_TazMJC-UsYBVUqbiigOVunhMfQjobTT3dP3xCVxwQyshABBYkeUK_EZYK9MgC35jII-bf6Wjs9yzpxmTPbScGgwCh6vr8C3SxltHvp16Dv5HvQDNIKfn7A1FUy_GHgIQgOOnx6P_fQM3kf1TLN8Cq-m_34Ewk-LZlPeL_vIxq4HVCS5uVGLfbCAxD=w2342-h1317-no
Die perfekte kombuis mes
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Die perfekte kombuis mes
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Die perfekte kombuis mes
Ek kan getuig die messe is skerp, baie skerper as van die Duitse messe soos Zwielings ens. Hulle hou ook hul snykant baie langer.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Die perfekte kombuis mes
Geniet hulle - versigtig vir groente soos paprika, en vis.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Die perfekte kombuis mes
Dankie! Ja dit is nou maar een ding van koolstof staal. Dit verg elke keer was afdroog met die hand. Maar ek kry nuwe respek vir staal,messe en die kunstenaars. Dis hoe dit was lank terug voor kommerisiële goedkoop vlek vrye staal. Ek hou nog uit $$$Ds J wrote:Geniet hulle - versigtig vir groente soos paprika, en vis.
Vis is nie 'n probleem in Rustenburg nie, daar is nie vars vis nie!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Die perfekte kombuis mes
Riaan Manser se 3LD messe is baie netjies. Omtrent gekwyl daaroor op FB nounet.
Jannie Welman
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Die perfekte kombuis mes
Jannie as jy een vashou sal jy begin spaar!! Ek het syne met my CRKT M21-04G vergelyk (en probeer omruil
) Ander klas. Die laers maak 'n groot verskil en dan natuurlik beter staal en hand gemaakde vakmanskap. Hy het nie verniet 'n sertifikaat gekry vir die mes nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Die perfekte kombuis mes
Wat het hulle geprys? Sal seker moet spaar. Ons plaaslike manne wat klas knipmesse maak is nie bang om hulle pryse te maak nie.
Jannie Welman
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Die perfekte kombuis mes
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Die perfekte kombuis mes
En mens mag nie begeer nie maar!
http://www.bloodrootblades.com/
https://static1.squarespace.com/static/54452a99e4b01863c9786454/55286a06e4b08d6567883549/55286a1ce4b07f86dca78742/1476460450201/DSC_0204.JPG?format=500w
https://static1.squarespace.com/static/54452a99e4b01863c9786454/5528686be4b056c5dc515514/5528689be4b012b31b52c94b/1476459820880/DSC_1026.JPG?format=500w
https://static1.squarespace.com/static/54452a99e4b01863c9786454/55287029e4b055324c4522a5/55287068e4b017d66cfec0da/1476463829731/DSC_0349.JPG?format=500w
http://www.bloodrootblades.com/
https://static1.squarespace.com/static/54452a99e4b01863c9786454/55286a06e4b08d6567883549/55286a1ce4b07f86dca78742/1476460450201/DSC_0204.JPG?format=500w
https://static1.squarespace.com/static/54452a99e4b01863c9786454/5528686be4b056c5dc515514/5528689be4b012b31b52c94b/1476459820880/DSC_1026.JPG?format=500w
https://static1.squarespace.com/static/54452a99e4b01863c9786454/55287029e4b055324c4522a5/55287068e4b017d66cfec0da/1476463829731/DSC_0349.JPG?format=500w
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Die perfekte kombuis mes
Carl, jy gee begeerte 'n nuwe dimensie! Dit is werklik pragtig!