Prodject Howa 243win
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Prodject Howa 243win
Naand almal,
Gedog ek deel so bietjie met julle en hoor graag julle voorstelle.
So ver is die volgende al gedoen:
- Aluminum pillar bedding
- Kroon gesny
- Standard sneller aangepas om geen "flop" te he nie
- Slot locking lugs gelap
- Eurovarminter kolf
- Lynx LX3 5-30x56 Teleskoop
- Silent hunter knal demper
Ek beplan om papier te skiet (lang afstand) as ook om dit my "go to" geweer te maak vir springbok jag. Tans beplan ek om 86gr Hornady V-Max te laai vir fire forming met Lapua dope as ook die loop in te breuk.
Ook sal ek graag in die toekoms wil opgradeer na n kompetiesie bullet seater die, as ook 34mm warne ringe op n picatinni 20moa rail.
Sal graag wil hoor van manne met soortgelyke swaar loop 24" howa 243's waste koel kueses werk vir julle anders as die 87gr V-Max.
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Prodject Howa 243win
Lyk goed!
Ek skiet 87gr Berger VLD Hunting uit myne. Kon op n stadium nie vmax kry nie, nog nooit teruggegaan nie.
Ek skiet 87gr Berger VLD Hunting uit myne. Kon op n stadium nie vmax kry nie, nog nooit teruggegaan nie.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Prodject Howa 243win
Hoekom moet die kroon gesny word?
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Prodject Howa 243win
Dan weet jy in jou agterkop alles is reg. 11 grade kroon loop mooi al lyk dit net mooi. Ek sal die roer Ackley.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Prodject Howa 243win
+1 vir Ackley!joe rocket wrote:Dan weet jy in jou agterkop alles is reg. 11 grade kroon loop mooi al lyk dit net mooi. Ek sal die roer Ackley.
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Re: Prodject Howa 243win
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/661febe8ea15fedde0cb4bb99f207c39.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/919ca695c3d34f6bb74f15d0a88d8b5c.jpg
Bipod added today, courtesy of Diesel Dog....
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/919ca695c3d34f6bb74f15d0a88d8b5c.jpg
Bipod added today, courtesy of Diesel Dog....
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Prodject Howa 243win
Abbott.45, jy gaan baie tevrede wees met dai geweer. Ek het ook n 243 varminter. Ek skiet 75gr vmaxse met 43.5gr S365 baie mooi!
Groentis
Groentis
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Prodject Howa 243win
Abbott.45 wrote: //uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/661febe8ea15fedde0cb4bb99f207c39.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/919ca695c3d34f6bb74f15d0a88d8b5c.jpg
Bipod added today, courtesy of Diesel Dog....
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Re: Prodject Howa 243win
Wat sal die voordeel hiervan wees?BeesBreet wrote:+1 vir Ackley!joe rocket wrote:Dan weet jy in jou agterkop alles is reg. 11 grade kroon loop mooi al lyk dit net mooi. Ek sal die roer Ackley.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Prodject Howa 243win
Met n 243win gaan jy later soos New York polisie man doughnuts eet!Abbott.45 wrote:Wat sal die voordeel hiervan wees?BeesBreet wrote:+1 vir Ackley!joe rocket wrote:Dan weet jy in jou agterkop alles is reg. 11 grade kroon loop mooi al lyk dit net mooi. Ek sal die roer Ackley.
Die Ackley sort jou doughnuts uit, en jy kan so paar voete bysit in die spoed afdeling.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Prodject Howa 243win
Man daar is ouens hier wat jou beter sal kan vertel as ek.
Doppe hou langer.
Meer dop kapsiteit. (Spoed)
Minder of geen doughnuts?
Loop lewe is langer ( hoor ek, hoe waar dit is weet Ek nie.)
Doppe hou langer.
Meer dop kapsiteit. (Spoed)
Minder of geen doughnuts?
Loop lewe is langer ( hoor ek, hoe waar dit is weet Ek nie.)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Prodject Howa 243win
Hoekom 11°?joe rocket wrote:Dan weet jy in jou agterkop alles is reg. 11 grade kroon loop mooi al lyk dit net mooi. Ek sal die roer Ackley.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Prodject Howa 243win
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Prodject Howa 243win
Ek het gedink die cross slide op die draaibank kan net tot 11 grade stel.joe rocket wrote:.
DD
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Prodject Howa 243win
Lees laaste sin:
"this is all theory like lots of other things in ballistics..."
"this is all theory like lots of other things in ballistics..."
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Prodject Howa 243win
Die belangrikste is dat die kroon konsentries met die loop gesny word.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Prodject Howa 243win
Dit laat my aan die artikel dink
http://www.longrangehunting.com/article ... rown-1.php
http://www.longrangehunting.com/article ... rown-1.php
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Re: Prodject Howa 243win
Na 8 maande se wag in die kluis vir my om my storie agter mekaar te kry kon ek darem n paar gaaitjies pons vandag met die 6mm gaaitjie drukker.
Van loop in skiet to somer reguit op n 500m ver gong, is daar geen klagtes en die geweer / glas kombinasie voorspel n blink toekoms.
Groete
Richard
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201703 ... 55f508.jpg[/IMG]