Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het self lus gehad vir krap vanaand en dieselfde het met my gebeur as met ons maat BLOK in sy 1ste post van die topic. Maar dit het my slegs so 15min gevat toe is ek weer ok.
Moet se daai spring is sommer vir jou bietjie styf!! Amper so styf soos n honeymoon ou behoort te wees!!!