Hi daar,
Nuut tot jul gemeenskap van ervare en kundiges.
Bly te lees!
Groete,
Rihandi
Nuwe kid op die blog
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe kid op die blog
Baie welkom in ons midde. Gee bietjie meer agtergrond, wapens in jou besit sowel as belangstellings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe kid op die blog
Welkom Rihandi. Vertel ons ook waar in die land is jy?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Nuwe kid op die blog
Welkom hier. Hoor graag ook watse besems jou klokkie lui.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp