Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hano243, ekskuus, ek was uit vir die oggend.
Ek sien nou dit is darem nog beskikbaar. Sal vir julle reel vir R625/100.
Jy kan vir my jou epos adres gee dan stuur ek vir jou n kwotasie met al die besonderhede op. As jy sou belang stel, kan ek dit op n courier sit vir jou koste.
Voed jouself met inligting en maak die regte keuses en besluite. Moet nooit in die donker van onkunde bly nie...
PietWessie wrote:Hano243, ekskuus, ek was uit vir die oggend.
Ek sien nou dit is darem nog beskikbaar. Sal vir julle reel vir R625/100.
Jy kan vir my jou epos adres gee dan stuur ek vir jou n kwotasie met al die besonderhede op. As jy sou belang stel, kan ek dit op n courier sit vir jou koste.
Dankie Piet, Juan sal dit neem. Kan jy asb details mail na hano@heinal.co.za.
Juan Jurgensen wrote:Dankie Piet vir julle vinnige en goeie diens! Julle is Puik!
Groot plesier!
Ek is regtig net in my privaat hoedanigheid op die forum en dis lekker om dieselfde passie met ander te deel, maar ek help graag as die nood druk...
Groete
Voed jouself met inligting en maak die regte keuses en besluite. Moet nooit in die donker van onkunde bly nie...