Goeie dag aan die honde kenners.
Weet iemand dalk hoe ek my staffie bietjie meer kwaai kan maak? Die outjie is nou n jaar oud, as hy toe gemaak is wil hy net die werkers wat naby die heinig kom opvreet. As hy uit is spring hy teen hulle op en lek hulle pap nat!!!! Hy moet byt!!! Maar ek wil dit nie graag op n te wreede manier doen nie, hy is immers n famielie hond.
Ek moet bieg, hy is eintlik bederf, en hy het n baie slegte gewoonte om te lek (erger as n kind n ice cream cone!), hoe leer mens n hond dit af?
En laastens, hy raak hiper opgewonde om kinders en ander mense, hoe leer mens hom om net rustig te wees?
Ek sal enige raad baie waardeer. As ek hom kan uitsort kan ek met die balhorige retriever begin, sy is ook n jaar oud.
Mooi bly.
Pierre
My hond lek jou dood.
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
My hond lek jou dood.
Life's a journey, enjoy the ride!
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: My hond lek jou dood.
Life's a journey, enjoy the ride!
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: My hond lek jou dood.
Hi Pierre
Ek is nie 'n honde kundige met die opleiding van honde nie, maar het al 'n boek deur geblaai daar oor.
Ek wou my boerboel ook oplei.
Die kort en die lank van opleiding is om die hond op die regte tyd en regte manier te vergoed of aan te praat en om dit konstant te doen.
So as hy aggresief optree teenoor die regte mense por hom aan en gaan staan by hom, maar die oomblik as hy vriendelik raak vat hom weg en raas met hom. ELKE KEUR!!!!!!!!
Dieselfde met die kinders
Verder moet ons net onthou dat 'n hond is net 'n dier. (die is baie mooeilik)
Hoop jy kom reg. Jy het mooi honde

Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: My hond lek jou dood.
Stem saam Piet. Probeer hom net weghou van die ongewenste elemente sodat hy hul nie leer ken nie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My hond lek jou dood.
Ek is self is nie 'n groot hondeman nie. Kan darem sien wanneer iemand goed na sy diere omsien. Lyk my jou staffie het sommer ook 'n water retriever geword. Al gewonder vandat ek die foto die eerste maal gesien het - die Lab trek hom seker water toe.
My buurman het Staffies gehad en ek het hulle gereeld versorg as hy weg was. Hulle is liewe honde, maar het 'n groot lojaliteit teenoor sy mense. Ek dink jy bekommer jou te veel oor sy optrede op hierdie jong ouderdom. Gee hom kans.
Tripod

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: My hond lek jou dood.
Ek voel darem beter oor hom na die naweek. Ek moes net keer of hy het die nag wagte se hakskene gebyt in die nag. Het gelees hulle begin eers hulle turf verdedig op 1 jaar oud. Hy raak nou lekker kwaai met die 'ander'.
Tripod, hulle is albei lief vir die water, maar hy gaan nie diper as pens diepte nie. Staffies kan nie swem nie, hulle sink blykbaar van die spier massa.
Tripod, hulle is albei lief vir die water, maar hy gaan nie diper as pens diepte nie. Staffies kan nie swem nie, hulle sink blykbaar van die spier massa.
Life's a journey, enjoy the ride!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: My hond lek jou dood.
Ek het self 'n pragtige Staffie gehad tot hy eendag vergiftig was. 
Hy was baie sag met kinders, hulle kon op hom le, trek hom rond speel met hom hy sou niks doen, nie eens grom, maar hy was nie so gemaklik met groot mense rondom hom. Hy was ook baie beskerm en half jaloers, en het 'n ander hond van my doodgebyt toe die eerste na my toe aanhardloop en kom speel.
My Staffie het ook 'n Great Dane amper amper dood gebyt
Ek dink Staffies het baie aandag nodig, en is baie getrou teenoor sy baas, sal verdedig tot die dood toe.
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: My hond lek jou dood.
My broer het 2 van die staffies en is baie liefdevol, maar het tot noudie anderdag toe nog baie aan gejaag as hulle bietjie alleen of verveeld is.
Sal bietjie n foto neem en hier kom plaas. Hulle like dit as hulle 2 vir n uitstappie see toe gaan en baljaar in die vlak water.
Groetnis
Sal bietjie n foto neem en hier kom plaas. Hulle like dit as hulle 2 vir n uitstappie see toe gaan en baljaar in die vlak water.
Groetnis