Goeie dag aan almal hier,
Ek is 'n nuwe lid uit Illovo Sandton.
Ek het reeds baie geleer op Jaracal en weet ek gaan nog baie leer by al die wyse manne hier.
My gunstelling wildsvleis is rooiribbok en my arsenaal sluit die volgende in:
.22lr
.222 Remington Magnum
.30-06 Springfield
8x68
.45-70 Govt
9x19
12 Boor s/s
Bly te kenne.
Fred
Hallo uit Illovo
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hallo uit Illovo
Welkom, Fred
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Hallo uit Illovo
Welkom Fred.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
