Nuwe/vorige lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe/vorige lid
Welkom/ terug of nuut - sakie makie!!! Ek sien die dames is aanvanklik baie aktief en verdwyn dan weer. Miskien moet julle onder 'n hofie dames dinamiek met mekaar gesels. Ons manne kan baie tegnies raak en dit kan julle afskrik. Neem gerus deel aan die besprekings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe/vorige lid
Wil jy he dat ek die nuwe profiel moet probeer verwyder?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Carol308
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Feb 03, 2013 11:14 am
Re: Nuwe/vorige lid
Ja asb ek het my ou profile nou in werking
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe/vorige lid
Met die regte man aan die stuur en n paar knoppies en die probleem is opgelos.
Welkom Carol308 en moet nou nie weer solank vat om iets te kom sê nie.
Ek stem saam met Marius dat die skoner geslag so n hoekie van julle eie kry. Die manne sal REGTIG
nie daar gaan krap nie. 
Welkom Carol308 en moet nou nie weer solank vat om iets te kom sê nie.
Ek stem saam met Marius dat die skoner geslag so n hoekie van julle eie kry. Die manne sal REGTIG
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17