Vrydag grappie

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Vrydag grappie

Post by NicoSmit »

Juffrou: “Môre se les gaan oor drugs.
Ek wil hê julle elkeen moet ’n tipe
drug saambring, dan sal ons leer oor
die nadele daarvan.”
Die volgende dag in die klaskamer
vra die juffrou: “Sannie, sê vir ons
watter drug het jy gebring?”
Sannie: “Dagga, juffrou.”
Juffrou: “En, Kosie, sê jy vir ons wat
jy saamgebring het.”
Kosie: “Kokaïen, juffrou.”
So gaan dit aan totdat sy vir Gatiepie
vra.
“Gatiep, watter drug het jy vir ons
gebring?”
Gatiepie sak af: “Ha-ha-ha-ha-ha-ha!
Julle almal is in baie groot moeilikheid. Ek
het die polisie saamgebring.”
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Vrydag grappie

Post by LongWolf »

Kook en Geniet se nuwe weergawe is beskikbaar in Xhosa.
Elke reseppie begin met ...... jy vat 2 gesteelde hoenders.....
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Vrydag grappie

Post by JDKey »

'n Ou oom staan in 'n trein en kyk hoe 'n jong vrou sit en borsvoed . Haar
baba weier om te drink. Sy dreig hom: "As jy nie drink nie gee ek dit vir
die oom!".
So gaan dit aan en aan. Weer weier die baba en weer dreig sy tot
die oom sy alie wip en sê:
"Daai baba moet nou sy mind opmaak! Ek moes al
4 stasies terug afgeklim het!"
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Vrydag grappie

Post by JDKey »

Juffrou vra vir klas om n sin temaak met vermoed...
Sannie: My pappa vermoed die buurman se hond skeer ons asblik sakke.
Juffrou: Baie mooi Sannie.
Pietie: My pa vermoed die Ref het omkoop geld gekry in Saterdag se rugby wedstryd.
Juffrou: Baie mooi Pietie.

Ou jannie die stoutgat van die klas skree juffrou...juffrou...juffrou....

Juffrou (teen haar wil) ja, Jannie wat is dit?

Jannie: juffrou vanoggend toe ek verby die saal loop het ek n geraas gehoor. My nuuskierigheid het oorgevat en ek het skelm ingegaan. Toe sien ek vir Juffrou en mnr. Hatting agter die klavier julle broeke optrek....... ek vermoed julle k_k skelm agter die klavier.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Vrydag grappie

Post by Capt. Yoda »

JDKey wrote:Juffrou vra vir klas om n sin temaak met vermoed...
Sannie: My pappa vermoed die buurman se hond skeer ons asblik sakke.
Juffrou: Baie mooi Sannie.
Pietie: My pa vermoed die Ref het omkoop geld gekry in Saterdag se rugby wedstryd.
Juffrou: Baie mooi Pietie.

Ou jannie die stoutgat van die klas skree juffrou...juffrou...juffrou....

Juffrou (teen haar wil) ja, Jannie wat is dit?

Jannie: juffrou vanoggend toe ek verby die saal loop het ek n geraas gehoor. My nuuskierigheid het oorgevat en ek het skelm ingegaan. Toe sien ek vir Juffrou en mnr. Hatting agter die klavier julle broeke optrek....... ek vermoed julle k_k skelm agter die klavier.

++>: ++>:
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Vrydag grappie

Post by Kubus »

Vliegtuig val met 4 passasiers aan boord:
Barack Obama, Helen Zille, Julius Malema en n klein dogtertjie.
Pilot se hy is jammer daar is net 3 valskerms aan boord, en die passasiers moet onder mekaar uitsort wie kry dit en dan spring.
Obama: "I regret to say, but in the interest of my country I have to survive" en daar spring hy.
Julius Malema: "Ek moet spring want ek is die slimste mens in SA, wat sal hulle sonder my doen" Hy sit die valskerm op sy rug en spring.
Helen Zille: "Klein dogtertjie, ek het my lewe klaar geleef, vat jy die laaste valskerm en spring"
Dogtertjie: "Toemaar tannie, daar is nog twee valskerms oor, want die slimste mens in SA het my skool rugsak gevat"
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Vrydag grappie

Post by Ashley »

:laugh: :laugh: :laugh: daarsy man!
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Vrydag grappie

Post by Kubus »

Die ambulans moes vroeg vanoggend met my skoonma hospital toe jaag. Perdeby het haar amper gesteek. Die het op haar gesig kom sit om haar te steek, maar gelukkig was ek te vinnig by en slaan hom toe dood met n graaf.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Vrydag grappie

Post by LongWolf »

Kubus wrote:Die ambulans moes vroeg vanoggend met my skoonma hospital toe jaag. Perdeby het haar amper gesteek. Die het op haar gesig kom sit om haar te steek, maar gelukkig was ek te vinnig by en slaan hom toe dood met n graaf.

Bwhahahahaha.....
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Vrydag grappie

Post by Ashley »

n Ou tannie gaan na Checkers om hondekos te koop, die betuurder, se sy moet eers bewys sy het n hond, want baie ou mense koop die honde kos omdat dit goed koop is en eet dit self. So die tannie los haar trolie net daar en gaan haal die hond.
n Week later wil die tannie katkos koop, selfde storie, sy moet eers weer huistoe ry om die kat te gaan haal. Die volgende oggend is die tannie terug met n skoendoos met n gat in, sy stap reguit na die bestuurder en beveel hom om sy vinger in die gat te druk, hy druk sy vinger in , maar ruk hom dadelik uit en gil, "dis ....dis...!"
Tannie: kan ek nou toiletpapier koop asb.
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Post Reply