Naand almal. Ek is Dup en skiet met ñ 30.06.
Wil net dankie sê vir die aanvarding. Ek geniet die forum en leer ook Baaaaaie. Is ñ begin jagter en het nog baie om te leër so verskoon maar as ek dom vrae vra.
Nogmals Dankie.
Nuwe een
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Nuwe een
Welkom Dup
Daars nie n ding soos ñ dom vraag hier nie
Groete Riaan
Daars nie n ding soos ñ dom vraag hier nie
Groete Riaan
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe een
Naand Dup. Welkom hier.
Kriek
Kriek
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe een
Welkom. Sien jy het 'n goeie jagkaliber gekies. Hy gaan jou nie sommer teleurstel nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nuwe een
Welkom Dup.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe een
Welkom Dup. Jou naam is dieselfde as die geluid wat daai 30-06 patroon maak as hy 'n bok tref.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Nuwe een
Welkom Dup. baie van ons leer nog hier
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Nuwe een
Welcome to the forum Dup and congratulations on your choice of calibre.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP