Hulp met muskiete

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Hulp met muskiete

Post by Geno »

More manne.
Ons sukkel vreeslik met muskiete in en om die huis.
Wat kan ek spuit wat nie skadelik vir diere of kinders is nie? Ek wil die muskiete darm ook doodmaak en nie net weg hou nie.

Groete
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Hulp met muskiete

Post by Jakkalsgat »

More Geno

Spuit Fendona vir 'n begin (help ook vir vliee en miere), glad nie skadelik vir mens of dier en jy kan binne in die huis ook spuit.
Hulle broeiplek is maar rondom water (swembad en visdam) en vleie, spuit maar daar ook.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hulp met muskiete

Post by Geno »

Dankie Jaco.
Ek sal kooperasie toe gaan en gaan kry.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Hulp met muskiete

Post by joe rocket »

Fendona hou so twee na drie maande dan moet jy weer spuit. Wanneer n vlieg op die muur kom sit vrek hy. Die ander opsie is om baie knoffel te eet en rum te drink. ++>:
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met muskiete

Post by tripodmvr »

joe rocket wrote:Fendona hou so twee na drie maande dan moet jy weer spuit. Wanneer n vlieg op die muur kom sit vrek hy. Die ander opsie is om baie knoffel te eet en rum te drink. ++>:
Mammie wil dan ook nie aan jou byt nie ++>:
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hulp met muskiete

Post by Carl »

Geno,

Vir middel van die droogte is die muskiete vrek erg die jaar! Die gif is sommer ook meer jukkerig.
Beste plek om te spuit is in al die donker skadu dele in en om die huis. Ek bou nou en stap noudie dag in die "mancave" wat redelik toe is, klink soos ' swerm bye wat opstyg.

Onthou net enige gif is nog steeds gif vir mense. Muskiet net vir die klein ding werk ook goed.

Joe, ek dink ek gaan die rum in 'n glas langs die bed los, Hopelik suip die muskiete eerder alles op en pass uit - hulle is amper so erg soos seerowers hier.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Hulp met muskiete

Post by Apie »

Fendona

Mure, gordyne, plafonne, om jou toilette in daai donker hoekies.
Buite teen jou mure.

Werk soos n droom!

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Hulp met muskiete

Post by EtienneA »

Teknar. Spuit by moontlike broeiplekke.
Post Reply