nog n mooie
- LeonS
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
nog n mooie
Gister laat middag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: nog n mooie
Netjies gedoen Leon.
Dis n fris outjie daai!
Dis n fris outjie daai!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: nog n mooie
Netjiese vark daai, baie mooi
Jy weet jy kan net skree as hulle te veel vir jou raak!
Jy weet jy kan net skree as hulle te veel vir jou raak!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: nog n mooie
Hoeveel het hy geweeg?
- LeonS
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Re: nog n mooie
Nog nie geweeg nie, laai hom vanmiddag by n vriend af met slaghuis.
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: nog n mooie
Hoe jaloers raak ek nou. Baie geluk
- Edu
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm
Re: nog n mooie
Daar is darem maar min dinge so lekker soos vark skiet.
Maar daar is min dinge so "min lekker" soos vark slag
Die wielneus het lekker bakkie gery!
Baie geluk!
Maar daar is min dinge so "min lekker" soos vark slag
Die wielneus het lekker bakkie gery!
Baie geluk!
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: nog n mooie
Baie geluk met daai mooi vark.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: nog n mooie
Baie mooi, en baie geluk met die ot
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: nog n mooie
Waar kan n man so lekker vark skiet in die Kaap? Ek hoor graag!
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: nog n mooie
Goeie gewig.LeonS wrote:44kg
