Lyttelton polisie stasie het nie lisensie kaart
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Lyttelton polisie stasie het nie lisensie kaart
Hello almal,
Ek is regtig nou moedeloos en weet nie meer wat om te doen. My lisensie is al in Mei goedgekeur en volgens die CFR geprint ook. Lyttelton Polisie stasie se net elke keer ek moet oor 'n maand terug kom en weer probeer. "Dalk is hy dan hier"
Daar moet tog iets anders wees wat mens kan doen. Dis nou al 5 maande sedert kaartjie geprint is. My ander wapens wat dieslefde tyd ingegee is, hulle kaartjie het ek wel ontvang.
Enige raad asseblief.
Groete
Piet

-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Lyttelton polisie statsie het nie lisensie kaart
Doen aansoek vir herdruk?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Lyttelton polisie statsie het nie lisensie kaart
Ek grap nie met jou nie, dis presies wat ek probeer, maar hulle weier. Hulle se ek moet nog eers kans gee. Dalk daag die kaartjie daar op. EK was nou vandag vir die 3de keer daar om aansoek te doen vir herdruk
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Lyttelton polisie statsie het nie lisensie kaart
En kan jou polisie stasie naaste aan jou werk jou nie help met 'n herdruk nie?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Lyttelton polisie statsie het nie lisensie kaart
Goeie idee. Ek sal dit dalk probeer, want wragtig......
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Lyttelton polisie statsie het nie lisensie kaart
Ek het my baas se goed so uitsorteer, brief van die HR departement gekry op 'n brief hoof en al sy dinge loop vlot.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Lyttelton polisie statsie het nie lisensie kaart
Vra vir Evelyn by Lyttleton om n Re-print aan te vra. Selfde het met my gebeur. 1 week later lê my reprint op haar tafel.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Lyttelton polisie statsie het nie lisensie kaart
Presies die selfde het met my gebeur. Volgens Lyttleton moet jy 3 maande wag om aansoek te doen vir 'n herdruk. EK het die tyd om gewag en toe weer in gegaan om vorms te teken en het 3 weke later die kaartjie gekry. Lisensie tydperk by Lyttleton was 13maande
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Lyttelton polisie statsie het nie lisensie kaart
Piet,
Gee my jou nommer dan stuur ek vir jou n e-mail adres.
0795049657
Groete,
Gee my jou nommer dan stuur ek vir jou n e-mail adres.
0795049657
Groete,
Stephen
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lyttelton polisie statsie het nie lisensie kaart
Bel die nommers en praat met die mense by Provinsiaal 083 318 5830 , 011 497 7227. Jou kaart gaan eers na hulle toe voordat hy na jou Polisie stasie toe gaan.
Daar is gewoonlik n ou swart man(Sam0 of n kleuling vrou wat antwoord en alby is baie behulp saam. Het my al baie gehelp met problem.
Daar is gewoonlik n ou swart man(Sam0 of n kleuling vrou wat antwoord en alby is baie behulp saam. Het my al baie gehelp met problem.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lyttelton polisie statsie het nie lisensie kaart
Myne is ook 16 Augustus al goedgekeur en nog niks gehoor nie. Sodra dit 3 maande was gaan ek vra vir 'n reprint
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lyttelton polisie statsie het nie lisensie kaart
Het hierdie gesien by Sinoville DFO. Dalk help dit iemand.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161031/96d28e804dc7134c72985503c85513ab.jpg
Groete
(jammer vir die swak kwaliteit foto)
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161031/96d28e804dc7134c72985503c85513ab.jpg
Groete
(jammer vir die swak kwaliteit foto)
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Lyttelton polisie stasie het nie lisensie kaart
So ek het nog steeds nie my kaartjie en daai AO Rademeyr is nou maar net nie behulpsaam nie. Nou moet ons maar die Legal way gaan, dis nou maar so. Ek het nou alles in my vermoe gedoen, maar jy kom net mooi nerens met daai stasie nie.