Naand almal. Kan iemand my asb gou help met die volgende probleem. Ek wil met my scope se clicks begin skiet en dit is waar die probleem inkom, as voorbeeld eks gezero op 100m tot 200m is 9 clicks op. 270m is 12 clicks op, en dan is my clixks klaar. Shim ek nou die voor of agter kant van die scope om meer clicks tewen . Dankie byvoorbaat
Sent from my D5803 using Tapatalk
Scope shims hulp nodig
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Scope shims hulp nodig
Jy shim die agterkant
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
surface2
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sat Feb 27, 2016 7:47 pm
Re: Scope shims hulp nodig
Dankie. Het myself ook nou so verduidelik. As ek nou bv laar geskiet het op 100m dan sou ek opstel. So as ek die voorkant lig dan gaan ek laar skiet en moet optel. Dan gaan daar nie genoeg clicks wees nie. Bietjie dink werk. Haha.
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Scope shims hulp nodig
Koop eerder n 20moa rail.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
surface2
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sat Feb 27, 2016 7:47 pm
Re: Scope shims hulp nodig
Ja nee kyk daai is n plan
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Scope shims hulp nodig
Goeie raad.Nico Harris wrote:Koop eerder n 20moa rail.
Shims gaan oor tyd jou scope beskadig. Andesins kyk vir ringe met spesifieke "inserts" om 10/20 MOA meer elevasie te gee.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
