Naand almal
My naam is Malan Vermaak. Ek bly huidiglik in Pietermaritzburg in KZN. Ek jag al van 'n baie jong ouderdom en het onlangs 'n tikka t3 300 win mag aangeskaf. Ek is besig om ladings te ontwikkel. Jag en skiet is my passie en ek is mal daaroor om te leer by die meer ervare manne. Johan Odendaal het Jaracal aan my voorgestel.
Lekker aand
Nuwe lid
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nuwe lid
Dankie Menere
Is daar iemand wat my dalk kan help met quickload? Ek het 'n boodskap geplaas onder die quickload onderwerp.
Is daar iemand wat my dalk kan help met quickload? Ek het 'n boodskap geplaas onder die quickload onderwerp.
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Nuwe lid
Welkom.
Regards/Groete,
Allen
Regards/Groete,
Allen
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe lid
Welkom Malan.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble