Die lastige dominee
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Die lastige dominee
Sien hy is besig met sendingwerk by die ander kerk (GS). Hoop nie hy het van ons vergeet nie - Hallooooo!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Die lastige dominee
Jong ek dink daai g-siters kort meer werk as ons hier! 
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Die lastige dominee
Goeiemiddag mense, baie dankie vir al die verwlekomings.
Ek ... uhh ... nou ja ... die waarheid ...
Die waarheid is eenvoudig dat ek redelik sterk aan ADD en/of ADHD ly, en daarom beperk ek myself tot een forum, naamlik Gunsite. Af en toe loer ek na Vuurwapen ook. Ongelukkig het dit veroorsaak dat ek hierdie pragtige forum eindeloos afgeskeep het. Ek onderneem om so af en toe hier weer n gesiggie te kom wys. As julle my nie hier sien nie, weet julle ten minste waarom.
Wederom!

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Die lastige dominee
Lastige ds., ek sien jy soek nou 'n kar.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 63#p617963
Kry vir jou 'n Landrover. Hy stoot lekker in die kalahari-sand!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 63#p617963
Kry vir jou 'n Landrover. Hy stoot lekker in die kalahari-sand!
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Die lastige dominee
Ja en die landy het agter ruit verwarmers ook vir die winter oggende as jy moet stoot en dis koud.
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Die lastige dominee
Welkom Ds. Ja en die Landy se bumpers is ook lekker laag sodat die kinders ook kan help stoot. Maar op n ernstiger noot.....ek hoop ds drink darem ook so nou en dan n bier by die krieket as dit warm is?
Stoot lood!
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Die lastige dominee
Die ds is nie van hier. Hy maak messe, gooi lood en stook mampoer.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Die lastige dominee
Dalk moet ek maar weer so n bietjie reageer op al die navrae: ek het 'n .22, 'n .222 en n .308 asook enkele handwapens. My voorliefde is subkompakte handwapens en grootkaliber jaggewere.
As n bok op die Sondag plankdwars staan is dit net die vraag of ek dalk al Vrydag of Saterdag vir my gesin gesorg het, dan mag die bokkie maar loop tot Maandagoggend.
En ja, n mes moet skerp wees
As n bok op die Sondag plankdwars staan is dit net die vraag of ek dalk al Vrydag of Saterdag vir my gesin gesorg het, dan mag die bokkie maar loop tot Maandagoggend.
En ja, n mes moet skerp wees