Hallo Almal,
Ek maak graag soos die reel sê: Stel jouself voor.
Ek is Steph, woon in Brackenfell en het in Ladismith in die Klein Karoo grootgeword.
Ek jag graag. Het n Musgrave Mod 90 30-06 met n Burris Eliminator III.
Oor die laaste paar jaar het ek n passie begin ontwikkel vir Lang afstand skote.
Ek geniet my geweer en leer graag. Cassie Nienaber het my aanbefeel na Jaracal.
Iemand met baie kennis van wie ek al ontsettend baie geleer het, en ek volg graag sy goeie raad.
Steph
Nuwe Lid
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Steph. Nou kan jy vir ons ook van Cassie se raad laat kom!
-
Steph
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Oct 25, 2016 7:32 pm
Re: Nuwe Lid
Die eerste raad is om baie fyn te luister 
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Steph. Oom Cassie is duidelik nog slimmer as wat ek gedink het - om die forum aan te beveel 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Dagse Steph en welkom op die forum. Lekker scope wat jy daar het.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
