Kan jul enige iemand aanbeveel by wie ek Profesionele Jagter kursus kan doen?
Wil NW se wetgewing skryf......
PH
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: PH
Daar is baie PH skole...Ek het myne gedoen by Gehard Steenkamp van Game Trackers - Ek dink hy is nou in Naboomspruit iewers...
NW se ordonansie betaan uit 2 ordonansie en redelik moeilik...onthou ook dat daar 21 dae met buitelandse kliente gedoen moet word om jou PH lisensie in NW te behou...dit kan taai wees as jy nog nie kliente het nie...maar sterkte daarmee!

Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...