Hallo almal!
Waar in SA is die beste plek om te soek vir Spyderco clones. Ek soek spesifiek 'n Police. Lyk my dit is net die original wat beskikbaar is - teen net R4000...
Hoor graag!
Mooi aand!
Spyderco clones
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Spyderco clones
Bestel van dhgate of so plek. Weetnie of jy dit sommer hier gaan kry nie.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Spyderco clones
Dankie vir die reply!
Het jy dalk 'n betroubare link?
Hoor graag!
Mooi aand!
Het jy dalk 'n betroubare link?
Hoor graag!
Mooi aand!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Spyderco clones
Hoe is die fakes se kwaliteit?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Spyderco clones
Ek het n PMII en moet sê ek is heeltemal tevrede. Volgens die fotos van die verkoper het die mes 8CR13MOV staal as ek reg onthou.
Ek het gister die ware jakob gekry en hy is beslis gladder in werking maar hy was ook sowat 8x die prys
Ek het gister die ware jakob gekry en hy is beslis gladder in werking maar hy was ook sowat 8x die prys
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Spyderco clones
Dhgate.com is waar ek myne bestel het. Dit is maar soos ebay met verskillende verkopers.Hein M. wrote:Dankie vir die reply!
Het jy dalk 'n betroubare link?
Hoor graag!
Mooi aand!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161023/f5d50110c3412c54417fc040dbca3bf7.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161023/a8a68d679a7d5520f2dcbca570e1188f.jpg
Ek gaan die een nou verkoop as jy belangstel.
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Spyderco clones
Ek stel belang asb.
