Naand almal uit n nat Ceres
-
Goosebumps
Naand almal uit n nat Ceres
Man ek is bly ek nou saam praat. Ek is net spuit die foxprofluitjies verwelkom n mens nie soos in Henties nie.
Cheers
Cheers
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Goosebumps
Baie welkom hier by ons en geniet dit.
Groetnis
Baie welkom hier by ons en geniet dit.
Groetnis
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Gansie, welkom ou mater, pasop of jy's verslaaf voor jy kan dink.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
O ja, het jy die visse gesien wat na ons weg is gevang is.Christo wrote: Gansie, welkom ou mater, pasop of jy's verslaaf voor jy kan dink.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Kyk op die ST NOWHERE topic
Onthou jy nog daai grens wagter. Where is "S" "T" Nowhere, how can you go nowhere. Where is nowhere
. Arme drommel
Onthou jy nog daai grens wagter. Where is "S" "T" Nowhere, how can you go nowhere. Where is nowhere
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Welkom Goosebumps,
Geniet dit hier saam met ons.
Groete
JP
Geniet dit hier saam met ons.
Groete
JP
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Toe julle loep, toe loep die vis!Goosebumps wrote: Wie het die visse gevang?
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Goosebumps
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Janee! Hulle se alle goeie dinge kom tot n einde. MAAR HOEKOM KAN DAAI GOEIE DINGE NIE NET N DAG OF 2 LANGER AAN GAAN NIE! 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Welkom Gansknoppe,
Geniet dit hier!
Groete,
Eugene
Geniet dit hier!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Last edited by theedge on Wed Apr 27, 2011 11:05 am, edited 1 time in total.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
welkom goosebumps
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Goosebumps
Nou wie is jy nou, die BLUES fan of die man met die ROOI snor......
Baie welkom, weet jy sal like....
Mooi loop
Francois
Nou wie is jy nou, die BLUES fan of die man met die ROOI snor......
Baie welkom, weet jy sal like....
Mooi loop
Francois
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Bartelo!! Is dit jy????
Of Rooi Willie??
Welkom!!
JM
Of Rooi Willie??
Welkom!!
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Welkom welkom, weet net nie watter 1 van die 2 dit is nie?
Geniet dit hier.
Groete,
Witpietskiet
Geniet dit hier.
Groete,
Witpietskiet
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Francois Marais wrote: .............die BLUES fan ....Baie welkom, weet jy sal like....
Mooi loop
Francois
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Dankie Christo, nou weet ons ook. 
Mooi loop
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Bertelo
Bly jy is op. Welkom. Ja die viise het gewag vir julle om te ry.
Bly jy is op. Welkom. Ja die viise het gewag vir julle om te ry.
yol bolsun
-
Goosebumps
Gajoen is koning
Jisja alle ou bekendes.
Man ek braai vinaand hier n galjoentjie wat wraggies waar so vet is, jy het nie eers nodig om botter op jou brood te smeer nie. As vis cholesterol gegee het, het hartstingting galjoen onwettig verklaar.
Die BLUES fan
Man ek braai vinaand hier n galjoentjie wat wraggies waar so vet is, jy het nie eers nodig om botter op jou brood te smeer nie. As vis cholesterol gegee het, het hartstingting galjoen onwettig verklaar.
Die BLUES fan
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Gajoen is koning
Daar by die see vertel hy dat hy net 'n oulike naam soek dan is hy oppie forum. Hy's gedoop met 'n mooi skuilnaam tussen die vissernamme ( sien bo ).......... en hy was te deur die dinges om te sien hy het 'n mooi skuilnaampie gekry.Goosebumps wrote: Die BLUES fan![]()
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Gajoen is koning
BerteloGoosebumps wrote: Die BLUES fan ;
Ek het die eerste aand maar gesukkel om jou naam te onthou, maar ek het hom nou.
Baie welkom.
Skolla
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Christo
Dink jy nie ons moet die naampie maar namens hom change nie

Mooi loop
Francois
Dink jy nie ons moet die naampie maar namens hom change nie
Mooi loop
Francois
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Naand almal uit n nat Ceres
Stuur daar foto na die Noorde van mooi Galjoen.....ek sal vir jou foto van mooi karp stuur....