Mes van spanner geforge
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Mes van spanner geforge
Hallo
Het iemand so iets al gemaak?
Hoe bruikbaar is die lem?
Groete
JJ
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Mes van spanner geforge
More
As die lem reg verhard is en daarna getemper word sal dit n uitstekende mes maak.
As hy nie getemper is nie sal die snyvlak "chip en splinter"
Ou vyle, blad vere, ball bearings werk ook goed.
Beplan jy so projek.

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois