.22 visier

Post Reply
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

.22 visier

Post by BeesBreet »

Ek het onlangs n baie ou Anschutz .22 gekoop vir min geld... die geweer het n baie spesifieke doel, basies moet ek bitter fyn kan korrel en Skiet op 1-3meter dit is sy hoof doel, maar wil ook graag kan akkuraat skiet op 20-30meter.

Die geweer het op die oomblik n baie simple scope op wat die werk ongemaklik maak... sy oop visiere sou ideal wees maar hulle is weg en al kry ek vervanging sal hul nie meer pas nie want die loop is korter gesny!

Wat beveel julle aan? N scope wat op 1x werk of een of ander "dot" sight? Ek luister graag...

Dankie
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: .22 visier

Post by FHM »

Jy wil rotte / muise skiet ne? ;)

Bees n dot-site gaan ideaal wees maar dis woerduur - dink nie jy sal een kry onder 4 K nie (staan onder korreksie)
As jy nie lank wil soek na n oop visier en korrel en dit praktiseer pasmaak ook nog nie, - kry vir jou n 4 x scope vir die close in work 1 tot 30 m - IMO. So skoop behoort jou nuut nie meer as R 1200 te kos nie en 2de hands by n pel of kennis seker heelwat minder.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: .22 visier

Post by BeesBreet »

Dankie Oom! Ek het ook gedink n dot sight maar nie geweet hy gaan meer as die geweer kos nie!!!

Is daar nie cheapies wat die job sal doen nie?
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: .22 visier

Post by Pappabeer »

boor n 1mm gaatjie in die loop waar n korrel sou sit en drift n pin daarin wat dien as korrel. Dan sit jy n ou agterste tangent visier net voor die aksie , ook met twee skroefies en dan vyl jy hulle tot dit ingestel is.

Soos dit my klink is dit n stuk gereedskap en nie n geweer om baie geld op te spandeer nie.

Anders kyk vir n Airsoft of Paintball reflex sight. Hulle behoort te werk op 3m
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: .22 visier

Post by win270 »

'n Kettie werk ook goed op 3 meter.

;D
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: .22 visier

Post by FHM »

win270 wrote:'n Kettie werk ook goed op 3 meter.

;D
Grapgat !

Bees, Pappabeer het goeie raad, maar - as jy nie n DIY job wil doen nie, stel ek voor jy vat die geweertjie na jou naaste geweersmit toe en se wat jy wil doen / wil he - hoor sy raad - dalk kan hy vir jou cheapies opsit vir n aanvaarbare prys.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: .22 visier

Post by BeesBreet »

win270 wrote:'n Kettie werk ook goed op 3 meter.

;D
Bring jou kettie en skiet wat ek wil skiet met die .22... ek dare jou! Ha ha
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: .22 visier

Post by BeesBreet »

Dankie Pappabeer en FHM Ek het nou n plan!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: .22 visier

Post by FHM »

Nou gaan ons eendag weet wat de dinges jy op 1-3 m wil skiet? ???
Komaan - uit met dit!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: .22 visier

Post by BeesBreet »

Oom is Welkom om my te bel, whatsapp of te PM... nul 72 vuf 26 drie 3833.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: .22 visier

Post by FHM »

BeesBreet wrote:Oom is Welkom om my te bel, whatsapp of te PM... nul 72 vuf 26 drie 3833.
PM oppad
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: .22 visier

Post by BeesBreet »

Dit is " genetically engineered" super rotte wat in my saad en voer stoor amok maak....
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .22 visier

Post by Hein M. »

BeesBreet wrote:Dit is " genetically engineered" super rotte wat in my saad en voer stoor amok maak....
Meng 'n bietjie peanutbutter / blikkiesvis met 2-step in en sit dit daar neer. Hou net die honde en katte weg...
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: .22 visier

Post by alecjohnson »

Ek het 'n great red dot op my .22 gehad, onthou nie sy naam nie, maar hy was goedkoop, ek dink hy was R599 hy het baie goed gedoen! en was spot on!


Dit is baie na aan wat ek gehad het

http://www.bidorbuy.co.za/item/24802118 ... Sight.html

Dit wrd ook deur tactical quartermaster verkoop. https://www.tacticalquartermaster.co.za ... ?q=red+dot
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: .22 visier

Post by FHM »

Bees, kom wys vir ons as jy klaar is met daai gun van jou se visiere
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: .22 visier

Post by JTM »

Ek het 'n Oryx 1x30 red dot op my lugpistool gehad. Was so R600. Het baie goed gewerk. Het myne nog my Guns and Bows gekoop.
Jannie Welman
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: .22 visier

Post by BeesBreet »

Dankie Hein M en AJ!

FHM Ek het nou soveel opsies Ek gaan sommer almal try en kyk wat werk die beste
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: .22 visier

Post by spekieries »

Jare terug in my oom se tabakstoor rotte geskiet. Moet sê daardie .22 haelpatroontjies het hulle sake goed geroer.
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: .22 visier

Post by spekieries »

Pappabeer se voorste idee met 'n 90 grade stukkie flatbar waarin 'n netjiese V geveil is en dan netjies gemonteer met pratley steel aan die agterkant.
Post Reply