Register - Spesialis roofdierjagters
-
Ambessa
Register - Spesialis roofdierjagters
Hallo almal
Die bedoeling met die register is nie vir almal om te lees wie op die register is nie.
Kortliks.
Die doel is dat wanneer 'n "sentrale kantoor (wat nog ingerig moet word)" genader word oor roofdierskade op 'n plaas en die boer om hulp vra, word sy besonderhede (plaasnaam, GPS koordinate, tipe skade, ens.) aangeteken.
Die sentrale kantoor verskaf dadelik die kontakbesonderhede van die naaste drie beskikbare spesialis roofdierjagters aan die boer.
Daarna is dit 'n saketransaksie tussen die twee partye (die boer en die spesialis roofdierjagter van sy keuse).
Al "verpligting" wat op die spesialis rus is om spoedig terugvoering aan die sentrale kantoor te lewer oor 'n paar aspekte (detail moet nog gefinaliseer word): Watter aksies is gevolg? Wat was die sukses? Indien 'n aksie/optrede/metode nie sukses gelewer het nie, verskaf moontlike redes waarom dit nie geslaag het nie.
Die inligting word verwerk en in die stelsel ingewerk. Alle spesialiste het toegang tot die inligting. Die volgende boer wat hulp soek kry dadelik die voordeel van 'n verbeterde optrede en groter sukses om sy vangste te verminder.
Klink dit redelik en moonlik?
Laar hoor van julle.

Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Hallo almal
As dit mag help.
Onthou hier word aanvaar dat 'n groot mate van vertroulikheid in die stelsel ingebou sal word.

Hallo alma
Een van my kollegas se man is vandag begrawe. Sinnelose rooftog - op Goeie Vrydag is hy op 25 jarige ouderdom geskiet.
Ter ere aan hulle sal hierdie inisiatief nie faal nie.
Waarom hoor ek van so min van julle?

Last edited by Ambessa on Thu Mar 24, 2011 8:46 pm, edited 1 time in total.
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Hi Ambessa,
Dit is "bad news".Ek vra hoekom die groenes nie sulke dade deurdie wereld versprei nie? 'n Roofdier bly 'n roofdier - maak nie sak of dit twee bene of vier bene het nie. Ek weet hoe jy voel.Hier om ons het ons 'n klomp aanvale al gehad.Die name is te sien op NAMPO. Dit is hoekom ons, in daardie tye, 'n Roofdier Beheer Groep op die been gebring het (dit bestaan nie meer nie).Al wat ek kan se is, dit is te lekker as jy van die roofdiere vastrap.
I think your suggestions have a lot of merit.The only way we can be the TOP DOG is to be organized and to make use of the technology available to us. SAAMSTAAN MENSE
groete

If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Hallo Ambessa
Dankie. Sal haar nou ooi oppas - wrede ervaring, veral vir 'n blote kind.
Kom ons werk verder op die gedagte/konsep soos op die forum gepos.

tafjak
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Ambessa
Dit is 'n baie eenvoudige voorstel van jou, en dit sal werk. Die persoon wat daardie telefoon gaan beman, moet hare op sy/haar tande h?.
Goeie idee!
Taffie

Hallo Tafjak
Ons sal moet sien hoe die eengaan werk.
Ambessa
Jammer die vorige quote op die een was 'n bietjie betjoings. Finger trouble van my?tafjak wrote:Dit is 'n baie eenvoudige voorstel van jou, en dit sal werk. Die persoon wat daardie telefoon gaan beman, moet hare op sy/haar tande h?. Goeie idee!
Ons sal moet sien hoe die eengaan werk.
Ambessa
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
AM.
Weldeurdinkte voorstel...Dit sal beslis werk ek het net een vereiste,voorstel, Die nommer van die roofdier spesialis moet eers op die lys kom na ten minste n aanbeveeling van n boer,boerevereeniging,geakrediteerde opleier, bewese bewys dat die jagter 'kan' jag, aanbeveeling van sy jagtersvereeniging, lidmaatskapkaartjie of enige ander tipe bewys dat die man kan.Ek weet ons sit hier met n groot klomp kundigheid en baie manne wat weet hoe om met probleemdiere te werk...maar my voortsel is dat ons sal waak teen die naam,nommer van enige jan swaap en sy maat.. en dat die jagter dan ten minste sal oreenkom om info terug te stuur aan jou of die kantoor met die minimum info wat julle verlang.....
binne n redelike tyd...MAAR dit kan beslis werk....

Shoot straight and tell the truth!
-
Ambessa
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Hallo Jacques
Dankie. Soos voorheen gestel die fyner detail moet nog uitgesorteer word. Die register sal uiteindelik die skerpste van die skerpstes bevat.

hanz
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sat Jan 10, 2009 11:02 pm
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
die gedagte is goed
MAAR kyk na die pol wat louis begin het op members dit is maar stil
moet ons nie maar begin dink aan nuwe vereniging, met akkredetasie,
vir die opsisie nie en dit vir so veel as moontlik boereverenigings deur gee nie.
en persone wat bereid is om te travel om hulself beskikbaar te stel vir die werk
almal van ons doen nie jak jag vol tyds nie, boer ook, maar is bereid om ander te help
met probleme.

- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Ambessa, ek dink daar is baie meriete in jou voorstel. En soos Tafjak dit stel - dit is 'n redelike eenvoudige en werkbare voorstel. Ek is beslis in vir so iets en sal hierdie een met belangstelling dophou.. Dankie vir die gedagte.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
En ek hou hom nog steeds met belangstelling dop...... Waar is die ander manne? Ambessa, is daar enige vordering of terug voer anders as die hier?
Ek wil, wil weer daai gevoel beginne kry van hoe ons ou volkie "saamstaan" en "saamwerk" verstaan.....
Ek wil, wil weer daai gevoel beginne kry van hoe ons ou volkie "saamstaan" en "saamwerk" verstaan.....
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Almal
My "probleem" met die register is dat ons nou presies gaan doen wat die Wes-Kaap beplan het met die nuwe wetgewing. Hoe gaan iemand soos ek ooit die kans kry om op die register opgeneem te word as ek nie dit my brood en botter maak nie. Ek is daarvoor dat daar pro's moet wees wat daarvan 'n lewe maak maar so 'n register gaan 'n beperking sit op manne soos ek my om ooit te dink my naam gaan 'n kans h? om aangeteken te word. Met die wetgewing soos dit nou hier by ons is, is dit van kardinale belang dat ek my naam daar wil h? al is dit om op my eie grond die reg te mag behou om probleemdiere te jag.
Ek voldoen aan al die vereistes wat Hanz byvoorbeeld daargestel het behalwe die aanbevelings van ander boere en die Taffie en kie ondervinding. Die drang om te leer is daar maar ek het nie nou die plan om opposisie vir SIR T te raak nie.
Die ander kommer is dat as daar 'n beperking is tot wie op die lys verskyn, hoe gaan ons bydra dat jonger manne die kans kry om die ou(er) manne se skoene later vol te staan.
Net my eie beskeie mening.
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ambessa
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Hallo Willjak
Volgende week is daar weer roeringe in Pta. Hoop ons kan die pas volhou en die amptenary in 'n rigting begin beweeg. Ons moet nou by die papiere begin verby beweeg en ding op grondvlak laat gebeur. Ek glo ons sal dit nou begin regkry...
Ambessa
Volgende week is daar weer roeringe in Pta. Hoop ons kan die pas volhou en die amptenary in 'n rigting begin beweeg. Ons moet nou by die papiere begin verby beweeg en ding op grondvlak laat gebeur. Ek glo ons sal dit nou begin regkry...
Ambessa
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Dankie Ambessa, ek hoop ook ons gaan regkom.
Christo, ek dink dis redelik maklik - ons kan verskillende "kategoriee" instel - Pro's, boere/plaaslike jagters, leerlinge ens.
Christo, ek dink dis redelik maklik - ons kan verskillende "kategoriee" instel - Pro's, boere/plaaslike jagters, leerlinge ens.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
-
Ambessa
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Hallo almal
[quote="Ambessa"]...Die doel is dat wanneer 'n "sentrale kantoor (wat nog ingerig moet word)" genader word oor roofdierskade op 'n plaas en die boer om hulp vra, word sy besonderhede (plaasnaam, GPS koordinate, tipe skade, ens.) aangeteken.
Die sentrale kantoor verskaf dadelik die kontakbesonderhede van die naaste drie beskikbare spesialis roofdierjagters aan die boer.
Daarna is dit 'n saketransaksie tussen die twee partye (die boer en die spesialis roofdierjagter van sy keuse).
Al "verpligting" wat op die spesialis rus is om spoedig terugvoering aan die sentrale kantoor te lewer oor 'n paar aspekte (detail moet nog gefinaliseer word): Watter aksies is gevolg? Wat was die sukses? Indien 'n aksie/optrede/metode nie sukses gelewer het nie, verskaf moontlike redes waarom dit nie geslaag het nie.
Die inligting word verwerk en in die stelsel ingewerk. Alle spesialiste het toegang tot die inligting. Die volgende boer wat hulp soek kry dadelik die voordeel van 'n verbeterde optrede en groter sukses om sy vangste te verminder./quote]
Hoekom het hierdie topic opgedroog?
Laat hoor van julle...

Ek is vreeslik stief met die grysmassa behandel. Ek wonder of hierdie register/kantoor op die Forum kan gebeur/ontstaan/bestaan? As dit kan is ons mos bevoorreg en die boer/klient kan ook sommer die site gebruik om op datum te kom met jagters se bewegings/besprekings. Iewers in sy gemeenskap sal iemand toegang tot die internet h? en alles kan dan sommer daarvandaan gedryf word.
As Jaracal dit sal toelaat en iemand op die forum kan ons help met so-iets is dit Bob's your uncle.
Taffie
Sal julle my lidnommer as 007 vasmaak?
Dit is toevallig Ore2 se nommer op my roeper en wat 'n nice ou kossie vir jakkie.
Ek is vreeslik stief met die grysmassa behandel. Ek wonder of hierdie register/kantoor op die Forum kan gebeur/ontstaan/bestaan? As dit kan is ons mos bevoorreg en die boer/klient kan ook sommer die site gebruik om op datum te kom met jagters se bewegings/besprekings. Iewers in sy gemeenskap sal iemand toegang tot die internet h? en alles kan dan sommer daarvandaan gedryf word.
As Jaracal dit sal toelaat en iemand op die forum kan ons help met so-iets is dit Bob's your uncle.
Taffie
Sal julle my lidnommer as 007 vasmaak?
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Ambessa
Baie goeie idee. Daar kan wel egter ook 'n situasie ontstaan waar 'n genomineerde/bevoegde jagter nie noodwendig die "stamp" van mede lede wegdra nie a.g.v bv. 'n dwarsboom- of relatief verkeerde strategie as dit kom by die jag self.
Indien so 'n boer boonop, ook s? nou maar onbillik is, dan kan dit gebeur dat die forum/organisasie in geheel se naam skade kry.
Die risiko sal ook seker altyd daar wees, en elke kwessie moet maar op sy meriete benader word.
Baie groete

Hallo Ja3 / Tafjak / Willjak / almal
Die register moet onafhanklik wees en volgens sy eie gedragskode optree en handel. Dit beteken almal op die register val onder dieselfde beginsels en reels.Ja3 wrote:...'n situasie ontstaan waar 'n genomineerde/bevoegde jagter nie noodwendig die "stamp" van mede lede wegdra nie... ...of relatief verkeerde strategie as dit kom by die jag self.
AmbessaSoos voorheen gestel die fyner detail moet nog uitgesorteer word. Die register sal uiteindelik die skerpste van die skerpstes bevat.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Hallo Ambessa,
Enige verdere nuus rondom die opstel van die register? Hierdie klink vir my na 'n werkbare plan wat sal dien as 'n basiese riglyn vir die boer wat sy pobleem so spoedig moontlik en so effektief moontlik wil oplos.
Beplan julle om alle profinsies te dek of sleg Vrystaat, Ooskaap, Noordkaap ens.?
Groete

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Ambessa
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Hallo Freek
Was 'n bietjie min op die lug die laaste week of meer, maar ek glo/vertrou die inisiatief loop nog steeds?
Ambessa
Was 'n bietjie min op die lug die laaste week of meer, maar ek glo/vertrou die inisiatief loop nog steeds?
Ambessa
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Ambessa, onkruid vrek nie sommer nie...
Het die laaste tyd redelik bond gestaan met al die aktiwiteite bosvark jag, jakkals jag, skietstoel bou en dan nog die werk ook. Moet ook nie die huis gesin agter wee laat nie, daai span hou 'n man baie besig. Maar ek is nogsteeds met julle, gaan so nou en dan ondergronds op jag ekspidisies maar ek is nog hier.
Het die laaste tyd redelik bond gestaan met al die aktiwiteite bosvark jag, jakkals jag, skietstoel bou en dan nog die werk ook. Moet ook nie die huis gesin agter wee laat nie, daai span hou 'n man baie besig. Maar ek is nogsteeds met julle, gaan so nou en dan ondergronds op jag ekspidisies maar ek is nog hier.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Ambessa
Re: Register - Spesialis roofdierjagters
Hallo Tafjak
Eintlik het ek nooit getwyfel nie. Fluister maar af en toe.

Sy is terug in die tuig. Saam gaan ons 'n groot bydra lewer tot meer sinvolle bestuur van predasie sodat die negatiewe impak op die platteland kan verminder.
Ambessa
En nog 'n jaar is verby.Ambessa wrote:...se man is vandag begrawe. Sinnelose rooftog - op Goeie Vrydag is hy op 25 jarige ouderdom voor haar in hul huis doodgeskiet... ...Ter ere... ...sal hierdie inisiatief nie faal nie.